Wandré Snyman, wenner van die eerste Bridge the Gap-gholftoernooi op die Wingatepark-buiteklub in Pretoria, het R11 000 in die sak gesteek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bridge the Gap-gholftoernooi"
ʼn Eerste op afslaanbof vir hoërskoolspelers
Volgens Dieter Snyders sal Bridge the Gap die eerste hoërskooltoernooi in Suid-Afrika wees waarin amateurspelers ook hul stokke vir ʼn wentjek kan swaai.