Dit is meer as ’n jaar later en nog niemand boet vir die moord op ds. Liezel de Jager nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 Oktober 2022
R680 000 se dwelms in ooste van Pretoria gevind
Die straatdwelmmiddel nyaope is in ’n huis in Garsfontein verpak.
8 vas oor Rusland se ‘sleutel-brug’
Plofstof het Rusland op 4 Oktober in ’n vragmotor met Georgiese nommerplate binnegekom.
Presidensie ontvang aangepaste Zondo-verslag
Hoofregter Raymond Zondo wou enkele veranderinge aan die verslae aanbring.
Mediese eise teen departement styg skerp
ʼn Kenner sê egter net 10% tot 14% van mediese eise dra meriete vir litigasie.
Vragmotorongeluk lei na gruvonds
“Terwyl die polisie nog besig was met ondersoeke en ’n paar leidrade op die toneel versamel het, het hulle ’n grusame ontdekking gemaak.”
ToekomsVenster: Dit sal ook verbygaan
Ek weet nie wat jou konteks vandag is nie, maar die Here weet. Onthou, dit sal ook verbygaan.
Man gestraf vir moord op swanger vriendin
Danelle van der Linde was swanger met haar derde kind toe die pa van haar kinders haar met ’n skerp voorwerp doodgesteek het.
‘Terminaal 3’: ʼn Somber tyd in die wagkamer
Ander akteurs sou waarskynlik te lig in die broek gewees het om die vertolking te behartig van dié stuk, wat byna so donker is soos ʼn Noorse noir.
Frank Opperman ‘soos goeie rooiwyn’
“Hy het weereens bewys hy is onverbeterlik op die verhoog. Tien uit tien vir Frank, dit was ʼn voortreflike stuk!”
Lewenslank vir tuinier wat Bfn-vrou vermoor
Dit het in die hof uitgekom dat Daleen Cameron op 23 November in haar huis in Bloemfontein met ʼn piksteel geslaan is.
Ná halfeeu steeds Massey-boere
“Ek onthou nog hoe Hanro ʼn foto van homself in die lisensieskyfhouer van die MF 290 gesit het wat my pa gekoop het.”
Luister: Herinneringe oor Franz Marx opgediep
“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.”
Beurtkrag Vrydag aangepas
Hoewel beurtkrag nog voortduur, wink effense verligting van die voortslepende kragonderbrekings.
Tiener tot op dak geslinger toe motor haar tref
ʼn 32-jarige man word nou van strafbare manslag en roekelose bestuur aangekla.
Bavuma moet nou sokkies optrek
Die Proteas is nie net onder druk wat betref die T20-WB-toernooi nie. Hulle is ook met hul rug teen die muur om vir aanstaande jaar se eendag-Wêreldbeker-toernooi te kwalifiseer.
Drie dood toe trok glo oor motor ry
Die bestuurder van die motor het vermoedelik probeer om ʼn ander voertuig verby te steek voor die noodlottige ongeluk met die vragmotor.
Dawid wys Aussies waar die wortels gegrawe is
Dawid Malan, wat aan die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, het sewe viere en vier sesse gemoker in ’n beurt wat die grondslag gelê het vir sy span se oorwinning.
Kirky van Kirkwood ‘spring’ tot in Afrikaanse harte
Kirky se snitte “Wie sê ʼn vrou kan nie boer nie?” en “Spring” is groot gunstelinge op onder meer RSG, Bok Radio en Groot FM.
500 walvisse spoel uit naby NS
Die ligging van die massastrandings het ʼn reddingsoperasie onmoontlik gemaak.