Volgens die departement het hy inligting ontvang van lede van die publiek dat van die supergroepe deur boot- en hommeltuigoperateurs geteister word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "walvisse"
145 walvisse strand in Nieu-Seeland, helfte geskiet
“Die afgeleë ligging, die afwesigheid van nabygeleë personeel en die walvisse se verslegtende toestand het beteken die menslikste uitweg was genadedood.”
Foto’s: Rekordgetal walvisse aan Kaapse Suidkus getel
“Ek dink nie enigeen van ons het soveel walvisse verwag nie!”
Foto: Vishoekstrand gesluit weens ontbindende walviskarkas
Die strand by Vishoek in Kaapstad is Dinsdag gesluit weens ‘n walviskarkas wat tans daar ontbind.
Slegs 5 van die 19 gestrande walvisse gered
Vyf van die 19 walvisse wat by Noordhoek in Kaapstad gestrand het, is Sondagmiddag in die see vrygelaat.