Talle loodswalvisse het vir die soveelste keer by die afgeleë Farewill Spit aan die boonste punt van Nieu-Seeland se Suidelike Eiland uitgespoel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nieu-Seeland"
Nieu-Seelandse grense weer oop vir Kiwi’s
Nieu-Seelanders wat in die buiteland woon, moes tot dusver ten duurste vir tien dae in ’n hotel isoleer indien hulle hul tuisland wou binnekom.
Betogers gooi glo suur na NZ-owerhede
“Aan enigiemand daar wat dink hulle is deel van ’n vreedsame protes, dit is nié wat ons vandag gesien het nie…”
NS-betogers kamp voor parlement
Soortgelyke optogte in Kanada het intussen daartoe gelei dat van die provinsies hier hul Covid-19-regulasies opgehef het.
Eerste minister se trouplanne van die baan
Nieu-Seeland se eerste minister Jacinda Ardern moes Sondag haar eie trouplanne laat vaar toe sy Covid-19-beperkings verskerp het in die lig van ʼn uitbreking van die Omikron-variant.
Project Jonah se slim opleiding met rubberwalvis
Nieu-Seeland het een van die hoogste walvisstrandingsyfers ter wêreld, met ongeveer 300 diere wat jaarliks hier strand.
Private straler om hond uit NZ te “repatrieer”
“Die geld maak nie vir ons saak nie. Die belangrikste is dat ons as gesin saam Kersfees vier.”
Selfmoord vermoed ná NS-Superrugbyster se dood
Die Nieu-Seelandse senter Sean Wainui is verlede Maandag tydens ’n motorongeluk oorlede.
Rekordgetal Covid-gevalle in NZ
Hoewel die aantal gevalle relatief laag is volgens internasionale standaarde, groei dit daagliks sedert die Delta-variant vroeër vanjaar in Auckland opgemerk is.
NS-Superrugbyster sterf in ongeluk
Die uitvoerende hoof van Nieu-Seeland Rugby het die senter se dood as ’n “donker dag vir rugby” bestempel.
Mans vas wat KFC in Auckland probeer smokkel
Auckland is tans onder streng vlak 4-inperking –alle restaurante, ook wegneemdienste, is tydelik gesluit.
Ma verskyn in hof ná NZ-tragedie
Lauren Dickason word aangekla vir die moord op haar drie dogters.
Drie kinders van SA gesin dood in NZ
’n Suid-Afrikaanse gesin wat sowat drie weke gelede in Nieu-Seeland aangekom het, se drie kinders is Donderdagaand dood aangetref.
Ma beken moord op siek dogter
“Sy het geen lewensgehalte meer gehad nie,” het ʼn ma van Nieu-Seeland in die hof aangevoer.
‘Terroris’ teiken supermark in Nieu-Seeland
Ses mense is beseer toe ’n “gewelddadige ekstremis” klante met ʼn mes aangeval het.
Ondersoek ná Olimpiese fietsryer skielik sterf
Die polisie is glo na die Nieu-Seelandse fietsryer se huis ontbied nadat sy ʼn kommerwekkende boodskap op sosiale media geplaas het.
Nieu-Seeland sluit vir enkele virusgeval
Die vlugtige inperking volg nadat die land vir die afgelope ses maande geen Covid-19-gevalle aangeteken het nie.
SA vrou ‘te vet’ vir Nieu-Seeland
Mondelea Bezuidenhout, wat nou 128 kg weeg, het in 2018 saam met haar gesin na Nieu-Seeland verhuis.
Gestrande walviskalf se ma gesoek
Die 2,5 m lange walviskalf het Sondag op rotse noord van Wellington in Nieu Seeland uitgespoel.
Ma, baba sterf dae uitmekaar in Nieu-Seeland
’n Gebroke pa van Auckland dring nou aan op antwoorde.