Die swanger vrou het, kort ná sy haar sitplek ingeneem het, besef sy is in kraam.
Lees meerAlles vir Maandag 30 Januarie 2023
Pretoria-waterprobleme duur voort
Inwoners in Pretoria word versoek om die munisipaliteit te help om water so spaarsamig as moontlik te verbruik.
Hospitaal weer oopgestel ná Boksburg-ontploffing
Die Tambo-gedenkhospitaal is ná net meer as ʼn maand weer oopgestel ná ʼn tenkwa onder ʼn brug naby die hospitaal ontplof het.
Video: Leerders geskors ná onderonsie oor kos
ʼn Onbekende getal leerders aan die Alexandra High School in Gauteng is geskors ná ʼn voorval waar kos by die skool gemors is.
Ligte vliegtuig stort neer naby Nelspruit
Paramedici is Maandag net voor 16:00 na die toneel ontbied.
ToekomsVenster: Mag dit met jou goed gaan
Waag dit ʼn volgende keer om ʼn tweede keer te vra, “hoe gaan dit regtig met jou?” en moenie verbaas wees as daar trane in daardie persoon se oë kom nie.
Woord: soel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “soel”.
Edenvale-tier dalk weer gevang
Lede van ʼn private sekerheidsmaatskappy beweer hulle het gehelp om die tier te verdoof en te vervoer.
Man val na sy dood by Chapmanspiek
Die man het skynbaar sy balans verloor en by die 20 m hoë berghang af geval.
Borgtogaansoeke begin vir Koster-5
Stefan Nel se regsverteenwoordiger het aangedui dat Nel skuld gaan ontken vir die moord op Klaas Mosimanyana Jobontho (32).
Malema, Snyman wil verhoed dat video in hof wys
Die EFF-leier se regspan het nou versoek dat daar ʼn verhoor binne die verhoor, wat reeds lank sloer, plaasvind.
Om jou voorwete te laat prut
Want koffie kom met kultuur, dit is tradisie, dis net soos vleisbraai en potmaak. Daarom hanteer ʼn mens koffie met respek.
McIlroy wen Dubai-titel
Patrick Reed se puik spel was uiteindelik nie goed genoeg om McIlroy na die kroon te steek nie.
Sepiegids: Soekie wil die pad vat in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ worstel Nazeem met sy gevoelens, en in ‘Diepe waters’ is Anja ontevrede met Rossouw se aksies.
Onderwyseres in teater ná skietwond in gesig
“Die oog lyk baie sleg. Hulle het nie baie hoop nie, maar die dokters gaan hul bes doen.”
Koppieteefontein: Haar naam is Lucinda
Ek kan nie die “magic” glo wat ek hier binne voel nie. Later kom daar nog kindertjies in. Sy leer die dogtertjies naaldwerk doen. Soms is sy te besig om self te werk, maar dan sit hulle net en kyk vir haar.
Verbruikersake: Beurtkrag en die kos in jou yskas
Met beurtkrag wat vir die afsienbare toekoms deel van ons lewens is, wonder verbruikers hoe veilig die kos in hul yskaste is ná en tydens beurtkrag. Ina Opperman het gaan hoor wat die kenners hieroor sê.
Uitgeskopte Phalatse het groter planne
Mpho Phalatse glo haar ondervinding as leier van ʼn veelparty-regering in Johannesburg het haar toegerus om as nasionale leier mee te ding.
Water skaarser as krag in Pta
Waterlekkasies, beurtkrag en leë reservoirs kry skynbaar die skuld dat sommige dele van Tshwane nou al tien dae lank sonder water is.
Groot lof vir SA se klassieke musici
“Mag hierdie uitvoering die eerste van vele musiekprojekte wees waarmee ons kan bewys dat Afrikaanse musikante van die beste in die wêreld is.”