Met al die beplanning vooraf, hoop mens dat alles vlot sal verloop op jou groot dag. Soms loop dinge egter skeef.
Alles vir Maandag 30 Januarie 2023
Corrie Pretorius gevonnis
Corrie Pretorius het ’n tienerseun verlede jaar buite ’n kitskosrestaurant in Groblersdal aangerand.
Hooidag trek groter skare ná inperking
Lees hier wat die hoogtepunte van die Balfour Hooidag se tiende verjaarsdag was.
Regter onttrek hom aan Zuma-saak
“… dit is wat behoorlike regspleging, die Grondwet en my gewete voorskryf. Die integriteit van die regsbedeling mag nie bevlek word nie.”
Nóg reën, storms vir NS voorspel
“Ons kon Vrydag nie by ons huis uitkom nie en moes by vriende gaan wag tot die ergste verby is.”
Son SA kry momentum
Son SA se span kyk na die mees praktiese en ekonomiese maniere beskikbaar om hernubare krag in ʼn bepaalde geografiese streek te laat werk.
Té min betaal skoolgeld
Terwyl finansiële druk toeneem, verruil al hoe meer leerders private skole vir openbare skole, wys ʼn nuwe opname. By dié skole sukkel al hoe meer ouers om die skoolgeld by te hou.
Wenners van die Maroela-velskoene aangewys
Maroela Media was op soek na pasmaats vir een paar Maroela-vrouevelskoene en een paar manskoene.
Universiteit verbied kletsbot wat eksamen slaag
“Twee uit drie eksaminatore het die bot-geskrewe antwoordstel uitgeken.”
Televisie-aktrise verloor kankerstryd
“Sy het die wonderlike in die eenvoudigste oomblik gevind en het nie musiek nodig gehad om te dans nie.”
Nóg ʼn voorval van polisiebrutaliteit ruk VSA
Ontstellende beeldmateriaal wys hoe vyf swart polisiebeamptes ’n swart man van Memphis só erg aanrand dat hy dae later aan sy beserings beswyk het.
Nat week vir dié provinsies voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het intussen gemaan dat die verwagte reën grootskaalse verwoesting kan saai.
Die geskiedenis van idees
Die hele geskiedenis is ʼn stryd van idees. Ongelukkig is dit nie altyd soos op die markplein, waar die beter idee altyd die oorhand kry nie.
Nóg ʼn rondlopertier in Jhb gewaar
Inwoners word aangeraai om hul kinders en troeteldiere binnenshuis te hou.
‘Ons het die fisieke tweestryd verloor’
Ondanks die loesing in die bekereindstryd van die Sydney-sewestoernooi, beklee die Blitsbokke tans die tweede plek op die algehele punteleer.
‘Moeilike balans tussen duurder krag, stygende lewenskoste’
Die Europese Unie het intussen aangekondig dat hy meer as R5,2 miljard in toelae in Suid-Afrika gaan belê om die land te help om die steenkoolafhanklike ekonomie groener te maak.
#JongStemme: Pleit van ʼn liberale Afrikaner
Ek verwag nie dat elkeen met my saam stem nie, maar ek wonder of dit nie buitensporig is om “progressiewe” Afrikaners aan te kla van verraad nie.
Luister: Aletté-Johanni se raad vir goeie selfbeeld
“’n Goeie selfbeeld is baie belangrik – dit gee jou meer selfvertroue, maak jou gelukkiger en meer positief.”
Resep: Herderspastei met soetpatatkors
ʼn Heerlike pastei is nie te versmaai wanneer jy op soek is na ʼn behoorlike bord kookkos nie.
Novak wil nóg Slams wen
“Ek is deeglik bewus van die feit dat ek nie meer 25 jaar oud is nie. Maar ek weet as ek goed voel – fisiek sowel as geestelik – ek nog ʼn goeie kans staan om enigiemand te klop.”