“Die voortdurende groei van KragDag is nie bloot die gevolg van die ewigdurende krisis van staatsverval by Eskom nie, maar eerder die onwrikbare strewe na meer selfstandigheid en voorspoed vir besighede en gemeenskappe.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hernubare energie"
Video: Ramaphosa, Europese leiers vergader oor krag, Rusland
“Ek sien jy reis deesdae baie,” het Mark Rutte van Nederland vanoggend aan sy gasheer Cyril Ramaphosa gesê.
Son SA kry momentum
Son SA se span kyk na die mees praktiese en ekonomiese maniere beskikbaar om hernubare krag in ʼn bepaalde geografiese streek te laat werk.
Eskom gaan tegnici in hernubare energie oplei
Terwyl al hoe meer ekonomieë en huishoudings na groener en meer volhoubare energiebronne oorskakel, is daar ʼn al hoe groter vraag na spesialiste op die gebied van hernubare energie.
De Ruyter se plan vir Eskom
“Ironies genoeg is ons koolstofvoetspoor ʼn bate wat ons kan gebruik om finansiering te kry. Ons kan hierdie krisis in die grootste geleentheid omskep.”
Eskom-verhuringsplan kan ekstra 1 800 MW opwek
Die projek sal druk op die sukkelende kragnetwerk help verlig, maar die kontrakte daarvoor is nog nie aangegaan nie.
Krag: Hernubare energiebedryf staan reg om te help
Clyde Mallinson meen egter Suid-Afrika is tans nog vasgevang in ʼn scenario waarin steenkoolverskaffers beskerm word.