Die jaarlikse Sakeliga KragDag-ekspo word weens Covid-19-regulasies verbied om op 3 tot 5 Desember 2020 voort te gaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kragdag"
Camperdown vier 25 jaar in die skoonmaakbedryf
Die maatskappy spesialiseer in die skoonmaak van sonpanele, chemiese diepskoonmaak, plaagbeheer, “groen” chemikalieë, ondergrondse en bogrondse sanitasie.
Beurtkrag: Só raak dit jou toestelle
Virseker en KragDag deel ʼn handige beutkragoorlewingsgids om jouself en jou besittings te beskerm.
Hier is die wenner van die koolstoof
Maroela Media en KragDag, in samewerking met Ndebele-stowe, het aan lesers die geleentheid gebied om ʼn Dover-koolstoof te wen.
Wat is die Arbeidsfaktor?
Kommersiële en industriële terreine, waar daar baie induktiewe laste geïnstalleer is, moet die korrekte aanpassing van Arbeidsfaktor oorweeg, tesame met ander metodes om die verbruik van elektriese krag te verminder.
APA: Uitstekende oplossing vir ʼn tersiêre kopseer
Die APA bied ʼn uitstekende alternatief: bekostigbare privaat tersiêre onderrig in Afrikaans van ʼn hoogstaande gehalte met ʼn Christelike grondslag.
Lae-energie LED-ligte deur Afrison
Afrison is ʼn plaaslike vervaardiger van industriële LED-ligte.
Kweek groente en kruie met dié hidroponiese stelsel
Die PlantPod® is ʼn kompakte, esteties aangename, lae-energie hidroponiese stelsel wat vir die huismark, asook vir kommersiële gebruik ontwikkel is.
VKB kyk vorentoe in honderdste bestaansjaar
Om ná ʼn eeu in ʼn bedryf steeds relevant tot die mark te wees, spreek van ʼn gefokusde strategie waar die vinger op die pols van die behoeftes van ons klante bly.
ʼn Regsfonds vir tuis- en gemeenskapsonderwys
Die Pestalozzi Trust verskaf gemoedsrus aan tuisskoolouers en ondersteuning aan kleinskooltjies.
KragDag se jongmense – ʼn fondasie vir die volgende generasie
Met ʼn doen-jou-eie-ding-filosofie, is KragDag ook passievol om hierdie lewensinstelling aan jongmense oor te dra, en die jeug te inspireer en te onderrig om verantwoordelikheid te neem om self geleenthede en uitdagings op hulle pad met selfvertroue aan te pak.
Sonkrag en energiebergingstelsels
ANH Technologies (Edms) Bpk. is ʼn oplossingsgedrewe verskaffer van hoë kwaliteit sonstelsels en energiebergingstelsels.
Verskeie werksgeleenthede vir dié studente beskikbaar
Studente van dié akademie kwalifiseer onder andere vir beroepe op passasierskepe, anti-stroper-eenhede en selfs sekuriteit by myne, lodges en vyfsterhotelle.
Plaasveiligheidstelsel doeltreffend deur radiokommunikasie
RTS het ʼn unieke en onbemande plaasveiligheidstelsel wat tans deur duisende boere in Suid-Afrika gebruik word.
Silwerskoon by die huis en kantoor
Camperdown-omgewingsdienste maak slegs van die nuutste tegnologie gebruik.
ʼn Boer maak ʼn plan!
ʼn Landbou-sub-ekspo is vanjaar deel van Sakeliga KragDag 2019.
Sakeliga KragDag 2019: Só lyk ‘Raadsaal’-program
ʼn KragDag-aktiwiteit wat elke jaar groot belangstelling wek, is die Raadsaalprogram. Hoëprofiel kundiges neem op uitnodiging deel aan aanbiedings en paneelbesprekings, en besin en debatteer aktuele sake en onderwerpe van die dag.
WEN: Koolstoof – die hart van die huis
Veral nou in die winter is dit darem lekker om, soos ons voorsate van toentertyd, gesellig saam om hierdie snoesige hittebron te verkeer! Skryf nou in om ‘n koolstoof te wen.
KragDag: Die doen-jou-eie-ding ekspo
KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land en word vanjaar reeds vir die elfde keer aangebied.
Die ‘Doen-jou-eie-ding!’-ekspo
Sakeliga KragDag is ʼn inspirerende en leersame dag in ʼn karnaval-atmosfeer!