“Ek het regtig met ʼn oop kop gekom om jou te ontmoet … maar van my kant af is daar nie ʼn romantiese konneksie tussen ons nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 22 Februarie 2024
Duitse tiener steek klasmaats, toe homself met mes
Die 17-jarige seun het “lewensbedreigende beserings” tydens die aanval opgedoen.
Vermeende vakansie-swendelaar môre weer in hof
AfriForum se privaatvervolgingseenheid word sedert die begin van die jaar oorval met versoeke om hulp van mense wat beweer Francois Swart het hulle óók bedrieg.
DA bekom puntelyste midde vrae oor toekenning van visvangregte
Die opposisieparty het verlede jaar ’n aansoek ingedien om toegang tot dié puntelyste te bekom nadat talle ervare vissers wie se aansoeke om kommersiële visvangregte misluk het, toegang daartoe geweier is.
‘Transitorowers’ in KZN doodgeskiet
Die verdagtes word verbind met ’n transitorooftog waartydens ’n vrou raakgeskiet en ʼn veiligheidswag van sy vuurwapen beroof is.
Geen borgtog vir Werner de Jager
Die hof het onder meer bevind De Jager hou nie net ‘n bedreiging in vir homself nie, maar ook vir sy twee minderjarige kinders.
Lesingreeks skep bewustheid oor Afrikaanse Taalkommissie
Dr. Willa Boezak het die reeks ingelei met ʼn lesing oor die kodifisering van die niestandaardvariëteite van Afrikaans.
‘Wag geduldig op jou lewensmaat’, is geliefde akteurspaar se liefdesraad
Bennie en Mila Fourie gesels met Maroela Media oor hulle ervaring van die huwelik, grootste aanpassings as pasgetroudes, raad aan enkellopendes en hoe dit is om in dieselfde bedryf te werk.
Verlate skip op Rooisee vaar nog; dalk na Djiboeti gesleep
Die vaartuig is glo besig om brandstofolie in die see te lek.
Toekomsvenster: God kies nie kant nie
Dit voel vir my asof ons deurentyd met mekaar baklei.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid
Skryf nou in as Somerbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2024.
Besluit oor Hlophe ‘aanval op swart intelligentsia’
“Hlophe se dapper standpunt teen verskanste rassisme in die regstelsel wys net weer hoekom die staat van beskuldiging ʼn blatante poging is om hom stil te maak.”
‘Veilige begroting’, gevaarlike gevolge?
Oor die algemeen is Mazars se siening dat hierdie ʼn tipiese “verkiesingsjaarbegroting is” en die minister het gekies om geen knuppels in die duiwehok te gooi nie.”
BMW se R 1300 GS is hier
Na ’n kort aanbieding is die R 1300 GS amptelik onthul, en te meet aan hoe moeilik dit was om naby aan die fietse te kom vir ’n foto, gaan BMW nie veel probleme hê om hierdie fietse te verkoop nie.
Boere vra oor begroting: Waar is ons ondersteuning?
“Jaar na jaar word daar van Jan Alleman verwag om al hoe meer te betaal sonder dat hul enigsins daarby baat. Vir belanghebbendes in die landbousektor, skep die 2024-begrotinsrede net ʼn teelaarde vir verdere mislukking.”
Oudtshoorn skud vere reg vir KKNK
Riaan Benadé en Dodo Nyoka tel onder ʼn reeks sangers wat vanjaar vir die eerste keer by die KKNK op die verhoog te sien is.
Boek van die maand: ‘Die Melkweg en die miskruier’ deur Jeanette Ferreira
“Raakvlakke tussen die twee tydperke en die karakters van Sabine en Henrietta benadruk die mens se broosheid in die aangesig van ellendes – of dit nou ʼn virus is, of dit oorlog is, en of dit die mens se gewaande pogings is om van ongemak weg te kom.”
Wiele2Wiele ry met Merc se GLE-reeks
Hierdie week gaan ervaar Wiele2Wiele die nuwe Mercedes-Benz GLE SUV- en koepee-modelle. Vir die tweede keer in BMW se geskiedenis, is daar nog ’n M-model wat op sy eie staan – die BMW XM – en die span kan nie uitgepraat raak oor hierdie luukse wa wat hulle ervaar het nie.
Waar is Valke se waghond?
“Minister Cele is verantwoordbaar teenoor die parlement en die mense van die land en hy moet verduidelik hoekom hy weier om so ʼn belangrike pos te vul.”
Hoërskool Centurion: ‘Sterker as gister’
“Tussen die Woeries word jy deel van ʼn kultuur van uitnemendheid. So leer jy dat jy sterker as gister kan wees en dat jy beter kan doen as wat jy gedink het.”