Wiskunde is meer as net ʼn vak; dit is ʼn noodsaaklike bousteen vir lewenslange leer en sukses.
Lees meerLoodgieter of lugwaardin? Dié platform kan help
Solidariteit se nuwe aanlyn platform kan jong mense help om te bepaal wat presies hul belangstelling is, met die doel om vak- en loopbaankeuses te vergemaklik.
Groot taak wag op nuwe beheerliggame
Uitdagings maak dit noodsaaklik vir skoolbeheerliggame om kreatief te dink en innoverende oplossings te vind om te verseker dat elke leerder toegang het tot gehalte onderwys.
Nou kan jy Weet lees én luister
Weet, die e-naslaangids vir leerders, bied al vir twee jaar relevante en interessante leesstof vir kinders, ouers en onderwysers. Maar nou het jy ook die opsie om na Weet se artikels te luister!
Osies maak harte, hande oop vir jong kankerlyers
Die maand van liefde is vanjaar by die Laerskool Pretoria-Oos op ʼn nie-tradisionele wyse gevier
Foto’s: Reis saam met Wouter en wen!
Wouter het gedurende die Desembervakansie weer nie stilgesit nie. Hy het die land verken en nog baie meer geleer, met Weet altyd byderhand op sy foon vir interessante brokkies inligting oor elke plek wat hy besoek.
Hoërskool Centurion: ‘Sterker as gister’
“Tussen die Woeries word jy deel van ʼn kultuur van uitnemendheid. So leer jy dat jy sterker as gister kan wees en dat jy beter kan doen as wat jy gedink het.”
22 tweelinge – met juffies daarby – by Pta laerskool
“Daar is heelwat van hulle wat baie kleiner is en hulle het almal so hand aan hand aangekom, duidelik baie lief vir mekaar.”
Motshekga erken belang van skoolbeheerliggame
Die minister was Maandag vol lof vir skoolbeheerliggame. Tog sal hierdie einste skoolbeheerliggame van hul magte gestroop word sou die omstrede Bela-wetgewing deurgevoer word.
Bela-wet gaan ‘ouers se sê steel’
Die organisasie eis dat die wetsontwerp in sy geheel teruggetrek moet word en na die departement van basiese onderwys vir deeglike heroorweging verwys word.