Die Internasionale Instituut vir Strategiese Studies (IISS) het in sy jaarlikse verslag oor militêre ewewig bevestig dat die wêreld ʼn “hoogs wisselvallige veiligheidsomgewing” betree het – en dat dit gaan voortduur.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 Februarie 2024
NWU-student se skorsing gedeeltelik opgehef
Meer as 100 studente het ook vandag op kampus aan ’n stille protes deelgeneem om hul steun aan Christie toe te sê.
Verkoolde liggaam by substasie gevind
Isaac Mangena, woordvoerder van City Power, sê die verdagte se liggaam, wat onherkenbaar verbrand het, is binne die stasie gevind toe City Power-werknemers vir diens aangemeld het.
Moordverhoor van jong boer begin
Rudi Gericke (42), ’n veespekulant van die Vrystaat, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn jong boer van Ficksburg vermoor het, se verhoor het dié week begin.
Skool se finansiële beampte in hof oor miljoene se bedrog
Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi, woordvoerder van die Valke, sê daar word beweer dat die verdagte gedurende Desember 2021 deur Laerskool Delmas as finansiële beampte aangestel is.
100 jaar van radio wêreldwyd gevier
“Die onmiddellike verbintenis tussen twee mense wat kilometers uit mekaar sit, is spesiaal.”
David Walliams opgewonde oor boektoer in SA
Hy word wêreldwyd as een van die invloedrykste kinderboekskrywers beskou.
ToekomsVenster: Gister is verby
Leef voluit. Ons het vandag!
Uitdrukking: Die dag as my skip inkom
Ons almal ken die uitdrukking “die dag as my skip inkom”, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Resep: Ligte kaassoufflé
Sit dit voor saam met geroosterde groente en ʼn slaai.
EU aanvaar kwytskelding van grondreël ná betogings
Die Europese Kommissie sê die vrystelling plaas minder beperkings op hoe boere bewerkbare grond kan gebruik.
Twee weer in hof oor Seaborne-moord
ʼn Groep vroue het vandag in pikswart hemde – met Celvin Seaborne se gesig met engelvlerke daarop – by die hof opgedaag om hul steun aan sy ma, Charlotte, te gee.
Rohan ook op pad na Japan
“Ek is baie opgewonde om deel van die Yokohama Canon Eagles-opset te word en dit is vir my ʼn voorreg om die klub en sy ondersteuners te verteenwoordig.”
‘Waansin’ om SA troepe in DRK te ontplooi
Benewens die lewensgevaar, is die “gedagte dat R2 miljard op die ontplooiing bestee gaan word, eenvoudig belaglik”, sê die DA se Kobus Marais, en die besluit om die troepe in die buiteland te ontplooi, moet dadelik herroep word.
Jimny word groot
Ons het almal verlief geraak op die klein drie deur, maar as gevolg van hoe onprakties hy is kon baie hom nie aanskaf nie. Ek voorspel dat daar honderde en honderde vyf deur- Jimnys elke maand sal verkoop…
Bokke-dokkie binnekort op kassie
“Ons kan nie wag om vir Suid-Afrikaners verdere insig te gee in ons reis om die titel te verdedig nie,” het Rassie Erasmus oor die komende “Chasing the Sun 2”-reeks gesê.
Indiese boere wil opruk na Delhi; polisie trek laer om hoofstad
Boere in Indië het politieke krag bloot weens hul groot getalle.
Tiger spog met nuwe klerereeks
Woods se nuwe reeks sal bekendstaan as Sun Day Red en spog met ʼn springende tier as embleem.
Borgtog vir onderwyser wat glo verkrag
Die beweerde dade het glo plaasgevind tydens swemlesse wat die leerder by die skool bygewoon het.
Brendan Peyper bly bó aan dié Top-20
Brendan Peyper behou gemaklik die no. 1-posisie vandeesweek.