Vier Moedersdag – en sommer die hele maand (en jaar) – met ʼn nuwe toevoeging tot jou tuin.
Lees meerFoto’s: Aardedag op Loxton
’n Afgetrede tuinboukundige het Vrydag (op Aardedag) in Loxton in die Karoo wakker geword. Kyk hiér na sy foto’s van Loxton in herfs getooi.
Gee jou snoeiskêr vrye teuels
Dit gaan ʼn bietjie oefening en soms heelwat geduld verg, maar wanneer jy eindelik met jou meesterlike vormsnoeikunswerk kan spog, sal dit beslis die moeite werd wees.
Kom, doen ʼn eksperiment saam met die kleinspan in die tuin
Doen dié maklike eksperiment saam met die kinders (jy gaan dit waarskynlik net soveel as hulle geniet).
Laat die reën jou tuinwerk doen
Volg hierdie gids oor hoe om ʼn funksionele reëntuin te skep om oorstromings te verhoed, te keer dat jou water wegloop én jou deel te doen om besoedeling te verminder.
Permakultuur: Die antwoord vir verandering
Mike Feingold beskryf permakultuur as ʼn “revolusie vermom as tuinmaak”. Dit is veel meer as organiese tuinmaak.
’n Vertikale tuin
Hier is groot planne vir piepklein, beddinglose tuine en jou kans om groente, kruie, blomme en loofplante sonder ’n tuinbedding te plant!
Tuinmeesterskap: Kweek en versorging van clivias
Clivias, ook bekend as boslelies, is uiters dekoratief, blom vir lang tydperke, is perfek vir snyblomme en die plante is immergroen.
Aarbeie en room op jou patio
Is iemand in die bui vir aarbeie en room? Wees avontuurlustig en verruil die gewerskaf in ’n bedding vir kreatiewe tuinmaak in allerhande blombakke en -houers op jou stoep.
Aangevulde werklikheid by tuin sorg vir pret
Die “Seeing the Invisible” uitstalling is tot Augustus 2022 te sien. Kirstenbosch en die uitstalling is elke dag oop.
Desember-tuindekor: Doen dit self
Indien jy daarvan hou om te onthaal, kyk gerus hier na Life is a Garden se topdekoridees en laat waai met jou inspirasie en kreatiwiteit.
Luister: Kenner gesels oor broodbome
Tilania du Preez is ʼn kenner van broodbome. Sy het vroeër vanjaar met Maroela Media gesels en ʼn paar feite oor die besonderse plantspesie verskaf.
Maak tuin langs jou swembad
Omskep jou agtertuin in ’n palmstrand, ’n golwende grasperk of tropiese paradys. Of dalk hou jy van ’n byderwetse minimalistiese styl?
Desember se tuinpret
Maak dié somer korte mette met die voorbereiding van jou feestuin en hou die beste tuinpartye ooit!
Jakarandas: Die storie van Pretoria se pers blom
Die talle pogings om die hoofstad se jakarandas te beskerm, getuig van Pretorianers se liefde vir dié boom.
Kry jou grasperk gereed vir die somer
Met die regte raad en geskikte toerusting, kan jy nou jou droomgrasperk ʼn werklikheid maak.
Hou saam tuinfees op Stellenbosch
Stellenbosch, Suid-Afrika se eie dorp van eikebome, hou tans ʼn tuinweek wat spog met praatjies, toere, kuns, wyn en kos.
’n Roos vir Manie Jackson
Die sanger Manie Jackson is een van die talle Suid-Afrikaanse bekendes wat kan spog dat ʼn unieke roos na hulle vernoem is, en boonop is sy roos een sonder enige dorings.
Monument vier Lentedag met eie kruietuin
Suurvytjies, wilde dagga, kankerbos en wilde knoffel is nou deel van die Voortrekkermonument se eie kruietuin.
Radiostasie vat vyf vir voedselsekerheid
Volgens Stofberg is voedsel tans ʼn groot uitdaging in Suid-Afrika.