“Hierdie ongekende staatsingrypings het ernstige kort- en langtermyngevolge gehad. Ons doel is om te verseker dat die staat nie weer sulke drastiese en sosio-ekonomies skadelike ingrypings op grond van ondeursigtige prosesse, onduidelike rasionaal, en ongepubliseerde beoordelings van breë maatskaplike gevolge kan doen nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 29 Januarie 2024
Dogter gaan sit oor ma se moord
Die dogters het saamgesweer om hul ma dood te maak vir ʼn lewenspolis van R80 000.
Brande in Kaapse Wynlande steeds buite beheer
Alle spanne sal deurnag voortgaan met aktiewe brandbestryding.
Gewigsverlies: Kom deel in my persoonlike reis
Van maer tot middelmatig, en uiteindelik oorgewig – die wipwa-rit waarop ek my liggaam die afgelope vyf jaar gesit het, is byna te oorweldigend om aan te dink, maar ek weet baie vroue kan daarmee assosieer.
Zuma vir eers uit die ANC geskop
Jacob Zuma, voormalige president, is Maandag uit die ANC geskors.
Liefdeslenter: Groep is uitlewerbaar
Hulle word verdink van internasionale internetbedrog ná hulle weduwees en geskeide vroue deur sosiale media geteiken en uit meer as $6,8 miljoen bedrieg het.
Bestuurslid van Rand Water sterf; Jhb-hoofsweep in skietery gewond
Amptenare, raadslede en skoolkinders het Maandagoggend in die suide van Johannesburg byeengekom vir ’n geleentheid waartydens skoolklere en skoene aan leerders van sewe skole uitgedeel is. Toe storm ’n groep verdagtes die lokaal binne en vuur skote af.
Prinses Kate sterk tuis aan ná operasie
Sy het in ʼn verklaring haar dank betuig teenoor die verpleegpersoneel van die hospitaal.
Onwettige mynbedrywighede in Noord-Kaap gepak
Lt.genl. Koliswa Otola, provinsiale polisiekommissaris, het aangedui dat die polisie nie sal toelaat dat die Noord-Kaap deur buitelandse burgers geïnfiltreer word nie.
ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense
Mag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.
Kamma-diplomaat ‘verleentheid’ vir SA intelligensienetwerke
“Met hierdie flater het die Suid-Afrikaanse regering werklik ʼn belaglikheid vir die internasionale intelligensiegemeenskap geword.”
‘Pierewaaier’ van Pretoria bly agter tralies
Malot was vir meer as twee jaar die Sinoville-polisiestasie in die noorde van Pretoria se tweede mees gesoekte verdagte nadat hy glo verskeie vroue in Pretoria met sy sjarme mislei het.
Begin weer nuut in jou tuin werskaf
Begin hierdie jaar anders. Maak voornemens rakende jou tuin en beleef hoe die reis jou uiteindelik ook outomaties help om jou ander doelwitte te bereik.
Fase 3 weer ingestel
Die kragvoorsiener sê daar is “verskeie faktore” wat tot die huidige tekort aan opwekkingskapasitiet bygedra het.
Saak teen Bittereinder-man ná kroeggeveg laat vaar; ‘hy het les geleer’
Die slagoffer wat na bewering deur Francois van der Merwe, direkteur van die Bittereinders-beweging, met ’n brandewynbottel aangerand is, sê hy het hom vergewe.
Toyota skort verskeping van 10 modelle op na ‘toetsongerymdhede’
Die Toyota Land Cruiser 300 en HiAce is van die modelle wat die geraakte enjins gebruik.
Groblersdal: Borgtog vir EFF-lede wat betoog
Dié lede, sommige van hulle studente, het voorverlede week by die polisiekantoor op dié plattelandse dorp betoog ná ʼn veiligheidswag, wat glo deur sy werkgewer aangerand is, in hegtenis geneem is.
Hier is Maroela Media se Bruid van 2023
“My ma is die tweede persoon wat ek vanoggend laat weet het dat ek gewen het. Sy is baie ondersteunend en bid al lank vir my hiervoor.”
Ondersoek begin ná gr. 7-meisie se dood
Onderhoude met onder andere leerders, die skoolbestuur en Latoya Timelton se familie sal op die voorgrond van die ondersoek wees.
Dié amptenare geskors oor ‘buitengewone’ toelae aan organisasies
Al vier lede was betrokke by die befondsing- en toekenningsbesluite.