“ʼn Provinsiale rampklassifikasie sal die premier en die minister van finansies in staat stel om finansiering te skuif wanneer en indien dit benodig word om brandbestrydingspogings vol te hou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KWDM"
Brande in Kaapse Wynlande steeds buite beheer
Alle spanne sal deurnag voortgaan met aktiewe brandbestryding.
Staproetes in Bainskloof gesluit weens brand
Twee brande in die Breedevallei- en Witzenberg-gebied het teen vroegoggend steeds buite beheer gebrand.
Brand naby Worcester eis vyf strukture
Brandbestrydingspanne het Vrydagnag en vroeg Saterdag nog hul hande vol gehad met twee brande in die Breedevallei- en Witzenberg‑omgewing.
Pas gesluit weens brand
Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) se branddienste was Vrydagmiddag saam met verskeie rolspelers en vennote daarby betrokke om twee brande in die gebied te bekamp.
Brand by Kluitjieskraal woed voort
“Die brand is tans buite beheer, aangevuur deur warm temperature en sterk wind.”