Daar was groot verwagting dat Margot Robbie vir haar rol in Barbie, verlede jaar se fliek wat die beste by die loket gevaar het, vir ʼn Oscar benoem sou word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 Januarie 2024
‘Regspraktisynsraad vertrap inheemse tale in SA’
“So ʼn bedeling van ‘radikale eentaligheid’ sal gewis lei tot die ontmagtiging van die meerderheid van Suid-Afrikaners.”
Boney M-skepper Frank Farian oorlede
Hy het oor die dekades heen meer as 800 miljoen plate in samewerking met verskillende kunstenaars verkoop.
Verdrinkingstatistiek skets ʼn droewige prentjie
Lewensredders sal die strande in die Wes-Kaap beman tot ná die Paasnaweek.
78-jarige sterf toe haar honde haar aanval
“Die vrou wou ingryp om die man te beskerm, maar haar honde het skielik omgedraai en haar aangeval.”
Brand by Kluitjieskraal woed voort
“Die brand is tans buite beheer, aangevuur deur warm temperature en sterk wind.”
Nóg ʼn aanpassing aan beurtkrag
Fase 1- en fase 2-beurtkrag sal daagliks om die beurt ingestel word tot verdere kennisgewing.
Vrou sterf toe voertuig Franse boere se versperring tref
Boere betoog al dae lank in die suidwestelike departement van Ariège.
Katastrofe wink oor aanvalle op Rooisee
Die voortslepende veiligheidsbedreigings aan die kus van Jemen het alle werk om ʼn vervalle olietenkskip te beveilig – wat dalk tot ʼn groot omgewings- en ekonomiese ramp kan lei – laat stilstaan.
Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
“Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie.” Ken jy dié uitdrukking?
ToekomsVenster: ’n Lig vir ander
Hy is met niemand klaar nie, behalwe hulle wat ons reeds vooruitgegaan het. In hulle is die werk van die Gees volbring.
Megan Griesel-moord: Rou ‘het nie vervaldatum’
Die drie mans wat beskuldig word van haar moord wil op borgtog vrygelaat word. Inwoners van dié dorp sê egter hulle sal nie rus tot almal betrokke by die aanval agter tralies is nie.
Kurt se liedjie oor Dricus betree Top-20
Dricus du Plessis was die inspirasie agter Kurt Darren se jongste liedjie.
Wat ʼn hond se stert alles sê
Die enigste ding wat nie bekend is nie, is of honde bewus is daarvan dat hulle verskillende boodskappe uitstuur met hul sterte.
Man in hospitaal ná hy glo sy ouers, dogter en huishulp doodskiet
’n Man van Benoni het glo eers sy bejaarde ouers, sy dogter en huishulp doodgeskiet en sy vrou gewond voor hy die wapen op homself gerig het.
Luister: Kenner sê dít is waarom lees belangrik is
In dié reeks werp sy lig op onderwerpe soos eksamen, luisterboeke, struikelblokke, uitdagings en oplossings vir leesprobleme.
BCVO-matrieks maak wéér skoonskip
Die matriekleerders van die Christelik-Volkseie Onderwys (BCVO) se skole het dit vir die tweede agtereenvolgende jaar reggekry om ʼn 100%-slaagsyfer te behaal.
Ramaphosa skop ekonoom Thabi Leoka uit adviesraad
Die Suid-Afrikaanse ekonoom Thabi Leoka het intussn ook as direkteur van MTN Suid-Afrika en Anglo American Platinum bedank te midde van bewerings dat sy nié oor ’n doktorsgraad in ekonomie beskik nie.
Foto’s: Romantiese snitte by Paryse couture-modeweek te sien
Jennifer Lopez het behoorlik koppe laat draai danksy haar pasgemaakte Schiaparelli-jas, wat uit meer as 7 000 vars roosblare bestaan het.
Jong Proteas kry wind van voor teen Engeland
Ondanks Steve Stolk se vyftigtal kon Engeland daarin slaag om die jong Proteas tot 230 in hul o.19-Wêreldbekerkragmeting te beperk.