“Wat is belangriker? Kuns of die reg op gesonde en volhoubare kos?”
Lees meerAlles vir Sondag 28 Januarie 2024
Krematorium al jare lank grafstil weens ‘opknappings’
Daar kon vandeesweek tydens die soveelste raadsvergadering stééds geen oplossing gevind word om die Lala Ngoxolo-krematorium in Crystal Park ten volle te laat funksioneer nie.
Geskiedenis, kerksake vorm kern van teologieprof se debuutroman
“Dit was ʼn besondere proses om historiese gebeure met fiksie te verweef. Ek het omtrent so twee jaar aan die boek gewerk.”
Die week in foto’s
Beleef sommige van die wêreldwye nuusgebeure van die week in foto’s.
Swem: Goue Tatjana kan medaljekas verder laat bult
Tatjana Schoenmaker-Smith kan geskiedenis maak deur ʼn medalje op die Wêreldkampioenskapstoernooi in Doha in Februarie en later vanjaar by die Olimpiese Spele in Frankryk te wen.
Duisende probeer SA oor feestyd onwettig binnekom
Duisende mense, onder wie gevaarlike misdadigers op die internasionale polisiëringsorganisasie Interpol se lys van gesoekte misdadigers, is oor die feestyd toegang tot Suid-Afrika geweier.
Vreugde vir Sinner, hartseer vir Medvedev
Italië se Jannik Sinner het ʼn agterstand van twee stelle teen Daniil Medvedev uitgewis om die Australiese Ope-trofee omhoog te hou.
Tragedie én komedie van ons krygsgevangenes
Tog het die Boere nie sommer net in sak en as gaan sit as hulle gevange geneem is nie – hulle het planne beraam om te ontsnap, weer tot die stryd toe te tree, te oorleef, en helaas, om ʼn bestaan te maak in die kampe.
Staproetes in Bainskloof gesluit weens brand
Twee brande in die Breedevallei- en Witzenberg-gebied het teen vroegoggend steeds buite beheer gebrand.
Vrouekrieket: Laura en Tazmin tem die Aussies
Dit was ʼn droewige Sondag vir Australiese krieket, een waaroor hulle om die braaivleisvure gaan stilbly.
Groen lig! Tshwane kan twee kragstasies uitverhuur
Die goedkeuring van die tweede Rooiwal-verslag is een van ses stappe om die Rooiwal- en Pretoria-Wes-kragstasie weer aan die gang te kry.
Jake meen Bulls was gelukkig
Jake White het sekerlik ʼn groot sug van verligting geslaak toe die eindfluitjie uiteindelik in Saterdag se derby tussen die Bulls en die Lions op Loftus Versfeld geblaas is.
Blitsbokke vyfde in Perth
Die Blitsbokke het hul Perth-sewesveldtog op ʼn wennoot afgesluit toe hulle vir Frankryk met 24–5 geklop het.
Dié jong prinsesse skuif krone reg om Europa te lei
Meer as die helfte van Europa se koninklike gesinne sal in komende jare deur jong koninginne gelei word.
Transnet-hoë met verlof hangende ondersoek
Die uitvoerende hoof van Transnet se nasionale hawe-owerheid (TNPA) het aangebied om verlof te neem terwyl ’n onafhanklike regsfirma “verdagte aktiwiteite” ondersoek.
Ligte vliegtuig stort neer in Ermelo
Die polisie sê dit lyk asof die vliegtuig vanaf Bethlehem in die Vrystaat onderweg was.
Reddingspoging lei tot jarelange vriendskap
Dit is 16 Oktober 1974. Vir ure het ʼn erg beseerde Libby Stark tussen die vliegtuig se wrakstukke gelê.
Gholf: Pavon maak Franse geskiedenis
Matthieu Pavon het op die Torrey Pines-gholfbaan in San Diego, Kalifornië, die Franse vlag hoog laat wapper toe hy die eerste Franse gholfspeler geword het wat ʼn toernooi in die Amerikaanse PGA-reeks kon wen.
Gesin vier 10 jaar oue wonderwerk wat seun red
Vandag, 10 jaar nadat Nuwan by die dood omgedraai het, is hy ʼn opgewekte seun wat hom nie laat afskrik van ʼn uitdaging nie.
Koning Charles sterk aan ná operasie
Koningin Camilla het oor die naweek al verskeie kere by die London Clinic ingeloer.