Die jong Suid-Afrikaners was verwoestend met die kolf en het die boonste posisie in Groep B van die Wêreldbekertoernooi vir o.19-spanne voor Engeland ingeneem.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 Januarie 2024
Bulls klop Lions in doodsnikderby
Dit was ʼn wipplankstryd wat enige kant toe kon geswaai het.
Geliefde kat aan’t herstel ná hy vier verdiepings val
Michael het twee van sy bene gebreek toe hy van sy mense-ouers se balkon afgeval het. Weldoeners van Kaapstad het gevolglik ingespring om sy mediese uitgawes te help dek.
Talle gestremdes baat by skubaduik
Maretha Botes het meer oor aanpasbare skubaduik gaan uitvind.
Quinton slaan weer lopies
“Quinny het genoeg talent om enige plek in die orde te kolf. Dit was ’n fees om hom in aksie te sien.”
R6 miljoen vir afgestorwe polisiehelde se kinders
Dié fonds moet polisielede wat aan diens sterf, se kinders help om skool te gaan.
‘Leier van veediefstalsindikaat’ kan vrygelaat word
Die beweerde leier van ʼn berugte veediefstalsindikaat in Noordwes, is die afgelope week vir ʼn tweede keer borgtog toegestaan.
Swemmer loof reddingspan vir ‘wonderwerk’
ʼn Jong man van Kaapstad kan niks onthou van die intensiewe reddingspoging en helikopterrit om sy lewe te red nie.
Blitse val vas teen vurige Fidji
Suid-Afrika het glad nie sleg in sy bekerkwarteindstryd teen Fidji gespeel nie. Die eilandmanne was net ʼn bietjie beter.
Paneel moet ‘gruwelvertrek’ by Wilgenhof ondersoek
Prof. Wim de Villiers het die items wat in twee kamers in die Wilgenhof-manskoshuis gevind is, as “ontstellend” beskryf.
Sa-ba-‘wen’-ka!
Aryna Sabalenka het net 76 minute nodig gehad om haar Australiese Ope-titel suksesvol in Melbourne te verdedig.
Rassie Erasmus in hospitaal opgeneem
Saru beskryf die voorval as ʼn “fratsongeluk”.
Foto’s: Historiese Goodnow-saal gou weer oopgestel
Restourasie aan die historiese Goodnow-saal op Wellington is amper afgehandel nadat dit sewe jaar gelede byna in ʼn brand verwoes is.
Twee seges op ’n streep!
Suid-Afrika se vrouesewesspan het vandag met Groot-Brittanje en Spanje afgereken.
Argentyne te vinnig vir Blitsbokke
Suid-Afrika se sewesspan het egter genoeg gedoen om vir die bekerkwarteindstryd te kwalifiseer. Die Blitsbokke speel om 13:00 teen Fidji.
‘Kwaaiwater’: Speurder Storm kom voor grootste uitdaging nog
Irna van Zyl het met Maroela Media gesels oor haar jongste speurverhaal ‘Kwaaiwater’ en verklap sommer ook ʼn bietjie meer oor haar skryfproses.
Frankryk luister na boere se pleidooi
Die Franse regering het ʼn aantal toegewings gemaak aan vakbonde vir boere nadat boere Vrydag groot paaie na Parys versper het.
Prasa erken: ‘Wes-Kaapse brûe, tonnels onveilig’
Dit sal Prasa ongeveer R59 miljoen kos om beskadigde en vernielde voetgangerbrûe in die provinsie te herstel.
Hollywood: ‘That ’70’s Show’-verkragter borgtog geweier; babanuus vir twee sterre
Jenna het die nuus op Instagram bekendgemaak en geskryf: “Dink jy as ek Steve elke aand dwing om vir my te sing, dat ons baba sy stem gaan kry?”
Brand naby Worcester eis vyf strukture
Brandbestrydingspanne het Vrydagnag en vroeg Saterdag nog hul hande vol gehad met twee brande in die Breedevallei- en Witzenberg‑omgewing.