Dié vroetelkomberse help om Alzheimer-pasiënte se sensoriese en fyn motoriese vaardighede te stimuleer, en hou hulle terselfdertyd knus en warm in die winter.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alzheimer"
NRO’s trek swaar onder Covid-juk
“ Die regering gee wel geld vir ons werk in sekere streke soos die Vrystaat, Kwazulu-Natal en die Noord-Kaap, maar dit is maar ʼn klein subsidie wat onder alle gemeenskappe verdeel moet word.”
’n Blokraaisel per dag laat ouderdom wag
Indien ʼn uitdagende blokraaisel daagliks voltooi word, kan dit breinfunksie in die latere lewe beskerm.
Alzheimer: Die dief in die nag
“Swendelaars en boosdoeners het ʼn ongelooflike vermoë om swakhede uit te snuffel en Alzheimerlyers is maklike teikens.”
‘Engel’-petroljoggie kom tot bejaarde se redding
ʼn Geliefde ma van vier is veilig opgespoor nadat sy deurmekaar geraak en ʼn paar uur lank vermis was totdat ʼn “engel en held” oor haar pad gekom het.
Voorkom vergeetagtigheid met slim dieetaanpassings
Is jy net verstrooid en vergeetagtig, of is Alzheimer se siekte dalk jou voorland? Is daar iets wat jy kan doen om ʼn swak geheue te voorkom of verbeter?
Meertaligheid vertraag Alzheimer
ʼn Studie wat aan twee Vlaamse universiteitshospitale gedoen is, toon aan dat die ontwikkeling van Alzheimer se siekte met tot vier en ‘n half jaar vertraag kan word by diegene wat aktief tweetalig leef.
Vermiste oupa met Alzheimer’s veilig opgespoor
Kobus Kapp, ʼn 75-jarige man van Pretoria wat aan Alzheimer se siekte ly en vermis geraak het, is veilig opgespoor.
SA-prof gaan eerste digitale menslike brein bou
‘n Suid-Afrikaanse neurowetenskaplike hoop om nuwe inligting oor geestesversteurings te bekom deur die wêreld se eerste digitale brein te bou.