Twee van die koningin se geliefde honde, asook een van haar ponies, Emma, was by die kleiner begrafnisdiens by Windsor te sien.
Lees meerAlles vir Maandag 19 September 2022
‘Eskom se wanprestasie regverdig nié tariefverhoging’ – AfriForum
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof by Solidariteit, sê Eskom moet kundiges aanstel “sonder om te skroom of oor ras te kibbel”.
Só wil Eskom kapasiteit nóú takel
Eskom wil glo dié week al ʼn ooreenkoms sluit om dringend nog megawatt tot die kragnetwerk te voeg.
Mobiele klaskamers om Garies-leerders by te staan
Die gr. 12-leerders sal hul eksamen in die skoolkoshuis voortsit.
Prasa skort treindiens na Malmesbury op
Die DA meen Prasa moes gebeurlikheidsplanne gereed gehad het om só iets te verhoed.
ToekomsVenster: Geen afspraak om met Hom te kuier nodig
Mag ons waardige burgers wees. Mag sy Koninkryk op aarde uitbrei en mag die volkere van die wêreld sy heerskappy erken en beleef.
Resep: Sesamhoenderballetjies met doopsous
Bederf jou kuiergaste met dié heerlike hoenderpeuselhappie.
Regering wil miljarde se entstof vernietig
“Die vernietiging van hierdie entstowwe is ʼn aanklag teen die departement.”
Geen Tshwane-busse, want brandstof is op
“Die verskaffer sal sy bes doen om teen vanaand die metro se brandstoftekort aan te vul.”
Verbrande liggaam dalk dié van vermiste in weermagsaak
’n Erg verbrande liggaam sal moontlik nou antwoorde kan verskaf oor die ontvoering van twee mans by Salvokop in Pretoria.
Aardklop-produksie gee komiese blik op onnie-lewe
“Hierdie stuk is vir almal, want ek dink die milieu van die onderwys is net so bekend! Ons ken almal daai ‘tipe’ onnie.”
Dodetal laer ná Pongola-ongeluk
Die regering se afvaardiging voer tans ook samesprekings met onderwysers en leerders van al vyf van die skole waar die oorledenes betrokke was.
Oud- munisipale bestuurder vas oor ‘tenderbedrog’
Die beweerde bedrog het die Bojanala-munisipaliteit sowat R2,4 miljoen gekos.
Wen: Tangled Tree trap klein koolstofspoor met wynreeks
Drie gelukkige lesers kan elkeen een gemengde kis van 12 bottels (750 ml) Tangled Tree-wyne, asook een gemengde kis van vier 3 L-bokswyne, wen.
Beurtkragfase verlaag
Geen besonderhede is nog bekend oor wat beurtkrag vir die res van die week gaan behels nie.
Beurtkrag: SA op ‘mespunt van anargie’
Intussen hang Eskom se versoek vir ʼn prysverhoging van 38% soos ʼn swaard oor alle Suid-Afrikaners en hul ondernemings se koppe.
‘Keelvol vir verskonings’ – kinderpornografiesaak weer vertraag
Die organisasie Women and Men Against Child Abuse het sy frustrasie met nóg ʼn uitstel te kenne gegee.
Daniel Wesley bekoor met country-klanke
Sy liefde vir Afrikaanse musiek het egter in sy hart begin blom, en hy neem tans ’n splinternuwe Afrikaanse album op.
Talle nuwe glanspaartjies koer saam; Kate Winslet in hospitaal opgeneem
Kate Winslet het ’n draai in die hospitaal gaan maak ná ’n val op stel in Kroasië.
Honda se 7-sitplek-buks afgestof
Soms is ʼn veeldoelvoertuig net te lomp of te groot, maar Honda meen dat hy ʼn puik middeweg in die BR-V gevind het.