Hou jy daarvan om te bak en om goeie dade vir jou medemens te verrig? Indien wel, benodig Cupcakes of Hope jou hulp.
Alles vir Maandag 19 September 2022
Koningin vir ‘lewenslange en liefdevolle diens’ vereer
“As toekomstige wêreldleier het koningin Elizabeth II op die ouderdom van 21 belowe om haar land met haar hele lewe te dien. Selde is só ʼn belofte so goed nagekom.”
Hangsweeftuig val glo in see
Soek-en-reddingspanne is tans op die toneel.
Bestuurder in hof ná ongeluk wat 21 eis
Die 28-jarige man sal voorlopig in aanhouding bly.
Woord: koningin-gemaal, koningin-gemalin
Die skryfwyse van Camilla, vrou van koning Charles, se titel, “koningin-gemaal”, het die afgelope paar weke tot verskeie taalgesprekke gelei.
Foto’s: Nuwe baadjie vir Bloedrivier-erfenisterrein
“Die Bloedrivier-erfenisterrein bied nou ʼn nuwe ervaring, wat die geloof en hoop van die Voortrekkers vertel.”
Jagersfontein: Boere kort waterkrippe, -tenks
Boere in die gebied wat die Wolwas- en Kromellenboogspruit as natuurlike veesuiping gebruik het, moet nou water aanry.
Sepiegids: Moeilike besluit vir ‘GMR’ se Fafa, Maryke
In ‘Binnelanders’ wil Delia die reg in eie hande neem en in ‘Arendsvlei’ lei Nicolene, Yvette and Hein se hartseer tot skinderstories in die gemeenskap.
Reuseskade ná skool op Garies brand
Benewens die talle klaskamers wat verwoes is, is leerders se antwoordskrifte op toetse wat reeds afgelê is, ook vernietig. Matrieks is tans besig met hul rekordeksamen.
Klein George, Charlotte woon ook oumagrootjie se begrafnisdiens by
Ná hul oumagrootjie se dood is prins George (9) en prinses Charlotte (7) amptelik tweede en derde aanspraakmaker op die Britse troon.
Gevaar van kernoorlog groter as ooit
Daar bestaan ʼn groot gevaar dat die oorlog in Oekraïne tot ʼn grootskaalse Europese oorlog, en selfs die gebruik van kernwapens, kan eskaleer.
Bok-drieë laat Damian glimlag
“Dit is iets waaraan ons baie hard werk en ek is bly dat ons dit in die wedstryd kon uitvoer. Ja, ons maak foute op die veld, maar ons probeer ook om ons spel te verbeter.”
Man skuldig aan talle inbrake in Nelspruit
Vingerafdrukke het Daniel Wagenaar ook met ʼn inbraak by die Valke se kantore verbind.
Verouderde Hollywood teken kry ook ʼn verjongingskuur
In ʼn plek waar die neus opgetrek word vir veroudering en verjongingskure algemeen is, gaan selfs die bord wat mense in die wêreld van Hollywood verwelkom, ook opgeknap word.
Stem en wen: Help kies Maroela se Winterbruid
Help ons om Maroela se Winterbruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Miller vat die leisels in die Paarl vas
“Die inwoners van die Paarl en die Wes-Kaap is ondersteuners van topgehalte krieket en dit is my doelwit om die span op só ʼn manier te lei dat ons vir baie goeie herinneringe sorg.”
Duisende mediese prosedures agterstallig
Dit lyk of daar weinig hoop is dat die openbare gesondheidsorgkrisis binnekort opgelos gaan word.
Wes-Kaap reg om beurtkrag te pak
“Die Wes-Kaapse regering is op alle fronte voorberei sou beurtkrag op hierdie vlak voortduur.”
Luister: Lizette Volkwyn sê hoe om ʼn leuen uit te ken
Die vermoë om ’n leuen stip in die oë te staar en hom net daar en dan te kan herken, verbeter ongetwyfeld jou kommunikasievaardighede.
Wêreld reg om koningin Elizabeth II te groet
Brittanje se langsdienende monarg word Maandag begrawe. Miljoene mense sal na verwagting die begrafnis regstreeks volg.