Hoe vertrou ʼn mens nadat jy te nagekom en verraai is?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lizette Volkwyn"
Luister: Wat is kulkunstenaars en swendelaars se sukses?
Hoekom glo ons ʼn kulkunstenaar en waarom val ons so maklik vir swendelaars se skelmstreke?
Luister: Herken ʼn bedrieër
Hoe herken jy ʼn indringer of bedrieër sonder navorsing?
Luister: Soek eers na waarheid
“As daar ʼn afwesigheid van die waarheid is, kan jy maar weet daar word vir jou gelieg.”
Luister: Hoekom maak leuens so seer?
Leuens laat ʼn mens seergemaak en tog het ons almal al gejok. Lizette Volkwyn verduidelik hoekom dit jou so raak en hoekom ons dit steeds doen.
Luister: Meer as liggaamstaal verklik ʼn leuen
Lizette Volkwyn verduidelik dit is nie net jou liggaamstaal wat jou leuens verklap nie.
Luister: Is dit net witleuentjies of ware boereverneukery?
Is die bedrieër-etiket die hoogtepunt van leuens opdis?
Luister: Lizette Volkwyn sê hoe om ʼn leuen uit te ken
Die vermoë om ’n leuen stip in die oë te staar en hom net daar en dan te kan herken, verbeter ongetwyfeld jou kommunikasievaardighede.
Luister: Lizette Volkwyn gesels oor leuens en jou familie
Wanneer leuens in jou huishouding vertel word, kan jou emosionele welstand dalk in die slag bly.
Luister: Lizette Volkwyn werp lig op leuens in werkplek
’n Kollega met ’n los tong en lang neus kan enige werknemer en werkgewer grys hare gee. Die vraag bly egter: Hoe hanteer ʼn mens dit wanneer jy besef dat jou kollega alewig leuens vertel?