“Die dienste is egter nie aan die munisipaliteit gelewer nie, al is die R2,4 miljoen onwettig aan die maatskappy oorbetaal.”
Lees meerAlles vir Maandag 26 September 2022
Honde vrek ná bye hulle takel
Die 49-jarige huiseienaar en sy 20-jarige dogter is ook deur die bye gesteek toe hulle hul troeteldiere wou red.
‘Dwelmmuil’ by King Shaka-lughawe voorgekeer
Die verdagte is Saterdag by die lughawe opgespoor voor hy op ʼn vlug na die Filippyne vertrek het.
Versoek om hospitale van beurtkrag kwyt te skeld
Die minister van gesondheid is al vir ʼn geruime tyd besorg oor die impak van beurtkrag op gesondheidsdienste landswyd.
Vermiste vierjarige dood gevind
Sy is Sondagmiddag omstreeks 16:00 by die polisiestasie in Paarl-Oos as vermis aangemeld.
10-jarige sterf ná honde hom aanval
Die seun het op die toneel aan sy beserings beswyk.
ToekomsVenster: Te veel spinnerakke in my kop
Die Bybel leer ons immers om nie die Gees van die Here te bedroef nie, omdat dit sy werk in ons lewens inhibeer en maak dat ons nie die stem van die Here kan hoor nie.
Resep: Riffelrand-fillodeegpakkies
Probeer gerus hierdie trefferhappie wanneer kuiergaste kom aanklop.
Nog twee ‘aanhitsers’ vas oor onluste
Altesame 50 verdagtes word nou al daarvan beskuldig dat hulle aandadig was aan die grootskaalse openbare geweld wat verlede jaar in KwaZulu-Natal en Gauteng uitgebreek het.
Soektog na leeu uitgebrei
Die soektog na die ontsnapte leeuwyfie die naweek het geen sukses opgelewer nie.
Seun ‘erg geskok’ ná gesinstragedie in Kuilsrivier
Aidan van Zyl (23) het glo na die bure gevlug nadat sy ma en suster vermoedelik deur sy pa doodgeskiet is.
Mathys Roets-liedjie in FAK-liedjietuin verewig
“Dit is vir ons belangrik om oorspronklike musiek en wysies in die FAK se liedjietuin op te neem.”
Boek: ‘Vetplantfeetjies’ – Antjie Krog, Ingrid de Kock
ʼn Versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is.
Duur, skaars diesel pootjie Tiger Brands
Die maatskappy sê dit kos hom vier keer meer om die ligte met kragopwekkers aan te hou as wat dit sou kos om Eskom-krag te gebruik.
Luister: Is dit net witleuentjies of ware boereverneukery?
Is die bedrieër-etiket die hoogtepunt van leuens opdis?
BTW-kwytskelding op sekere kos gevra
Die minister van finansies moet maatreëls tot sy beskikking gebruik om verligting te bring vir miljoene Suid-Afrikaners wat toenemend sukkel om kos op die tafel te sit.
Elektriese vragmotors: Waansin of werklikheid?
Die vragmotor lyk soos enige ander 3 ton‑vragmotor maar daar is ‘n elektriese motor tussen die agterwiele, waar die ewenaar sou sit.
Video: Pikkewyn help verdwaalde maat
“Ons het almal dáái vriend,” skerts een kyker.
Pongola-trokdrywer vra nie borgtog
Sibusiso Siyaya het Maandag vir die tweede keer in die landdroshof in Pongola verskyn in verband met die gru-ongeluk wat hy na bewering veroorsaak het.
Dié jong dames is pure goud
HTS Drostdy se toutrekspan het goud by die Wêreldkampioenskap in Nederland gewen.