Luister: Is dit net witleuentjies of ware boereverneukery?

Lizette Volkwyn. (Foto: Willem Botha)

Is die bedrieër-etiket die hoogtepunt van leuens opdis? Hoe onderskei ons tussen ʼn witleuen en ʼn ware bedrieër?

Lizette Volkwyn, een van slegs twee menslike leuenverklikkers in Suid-Afrika, het in die vierde episode van haar podsendingreeks verder oor leuens op Maroela Media gesels. Sy verduidelik hoekom ʼn mens leuens vertel en wanneer ʼn mens regverdiglik iemand ʼn bedrieër kan noem.

Luister boaan na Volkwyn se mening oor leuens en of dit jou ’n bedrieër maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Miena ·

1 van 2 in SA. Ek bid jou aan. Wie is die ander persoon dan – want ek weet van n maatskappy wat die tipie diens verrig en hulle werk word in on SA Howe aanvaar en verrig diens saam SAPS Profilers, Kriminoloë, en bobaas speurders in hoë profiel sake!!! Ek dink hierdie vrou is besig om die hele vark te gooi en nie net spek te skiet nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.