Kimon Bisogno (39) en haar lewensmaat was in Plettenbergbaai vir ʼn wegbreek toe die tragedie plaasgevind het.
Alles vir Maandag 26 September 2022
Skieter brand los op Russiese skool
Ontstellende video’s van angsbevange kinders en onderwysers in die skool is Maandag op sosiale media versprei.
Skok ná skoolhoof se moord
Volgens inligting was Moses Kadiege gekaap en toe moontlik vermoor.
Spiekeries prys vir spogskaap betaal
Johan Barnard van Johanri Dormers in die omgewing van Lindley in die Vrystaat het Saterdag verskeie rekords laat spat.
Alle vragmotors nié in Lydenburg verbied
Die dood van twee mense in ʼn vragmotorongeluk Vrydag op die dorp het talle vrae laat ontstaan waarom vragmotors in die eerste plek toegelaat word om die pad te gebruik.
Propvol feesprogram vir Aardklop
Vanjaar strek die Momentum Beleggings Aardklop se aanbod in Pretoria verder as teater.
#JongStemme: Die Here is my pasaangeër
Ek kom tot ʼn besef dat ons geestelik ook ʼn pasaangeër het in die Heilige Gees. Dit hou ons in pas met die Woord van God en in ritme met geregtigheid.
‘Sonder julle is ons niks’
Rassie Erasmus het die Springbok-ondersteuners bedank nadat amper 300 000 toeskouers die nasionale rugbyspan se wedstryde in Suid-Afrika bygewoon het.
Hier is ons Winterbruid se Stem en wen-wenner
Baie geluk aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak in ons Winterbruid Stem en Wen-kompetisie!
Sepiegids: Fluit-fluit, ‘GMR’ se storie is uit
‘Getroud met rugby’ kom hierdie week tot ʼn einde. In ‘Binnelanders’ is Tracy nie gelukkig met dit waarop sy afkom nie, en in ‘Suidooster’ kry Lee-Ann ʼn aanbod vir Mrs. J se huis.
Spits jou ore vir hondsdolheid
Wêreldhondsdolheiddag word op 28 September gedenk en ná ʼn ongekende uitbreking van hondsdolheid by honde onlangs, veral in die Oos-Kaap, val die kollig met reg op dié skrikwekkende virusinfeksie.
‘Ons vorder met kragprobleem’ – Ramaphosa
“As ons net verby die mees onmiddellike krisis kyk, is daar werklike tekens van vordering en goeie redes om optimisties te wees.”
Hier is Maroela se Winterbruid!
Baie geluk aan ons Winterbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Zimbali Lodge naby Ballito aan die noordkus van KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Jong Afrikaners plesierig by Erfenisfees
Duisende mense het Saterdag op die terrein van die Voortrekkermonument byeengekom om hulle erfenis te vier.
Wêreldspan klim hul tennis-Everest uit
“Die verskil tussen vanjaar en vorige toernooie is dat ons nou doodeenvoudig besluit het om nie handdoek in te gooi nie,” het John McEnroe gesê.
Pretorius wil pleit, staat sê ‘nee’
Corrie Pretorius van Groblersdal sal nou met sy regspan vergader oor die pad vorentoe.
As inflasie jou skop
Inflasie eet jou geld soos Malcolm Marx ʼn opponent in ʼn têkkel. Wat is dit? Wat kan jy daaraan doen?
Dlamini-Zuma kap opsystaan-reël
Die opsystaan-reël sal na verwagting ʼn erg verdelende kwessie wees tydens die nasionale konferensie.
Polisie ondersoek gesinstragedie in Kuilsrivier
“Die liggame van ʼn 48-jarige man, 44-jarige vrou en 15-jarige meisie is op die toneel gevind.”
Twee sterf ná Woodstock-ontploffing
Die twee mense wat beseer is in verlede week se ontploffing in ʼn gebou in Woodstock, Kaapstad, is oor die naweek aan hul beserings dood.