Drie van die mans is geblinddoek by die hof in Moskou ingeboender terwyl ’n vierde in ’n rolstoel die hofsaal binnegestoot is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rusland"
Vier vas ná ‘barbaarse terreuraanval’ in Moskou – Poetin
Volgens Poetin is die vermeende aanvallers in hegtenis geneem nadat hulle na Oekraïne probeer vlug het. Oekraïne ontken enige betrokkenheid.
‘Afrika in beheer van sy eie lot’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag op die tweede Rusland-Afrika-beraad in Sint Petersburg in Rusland ’n toespraak gelewer.
‘Praat met Poetin oor graanuitvoere,’ vra VSA
Volgens die VSA het Rusland se versuim om die graanooreenkoms met Oekraïne te hernu, daartoe gelei dat graan “gelykstaande aan 18 miljard brode” nie verder uitgevoer kan word nie.
Russiese plakker-diplomaat moet vort van bouperseel
Australië se hooggeregshof het egter Maandagoggend beslis dat Rusland die perseel moet verlaat – minstens totdat die saak weer vir meer omvattende betoë aangehoor word.
Spanning oor Russiese diplomaat wat plak op Aus-parlement se voorstoep
Die middeljarige man, geklee in ʼn sweetpakbroek en pofbaadjie, is ʼn tameletjie vir Australiese amptenare wat lugtig is om ʼn Russiese afgevaardigde met geweld iewers uit te skop.
Australië stuit bou van Russiese ambassade op parlement se voorstoep
Die nuwe wetgewing verhoed Rusland nie om ʼn diplomatieke teenwoordigheid in Australië te handhaaf nie – dit keer die land net om ʼn gebou so naby aan die parlement op te rig.
Agoa-dreigemente en Lady R: Ministers antwoord
“Dit is noodsaaklik dat ons as Suid-Afrikaners duideliker praat, want as ons die ruimte open dat ons misbruik en gedwing word om ʼn beleidsrigting te volg wat nie ons eie is nie, sal ons spyt wees wanneer selfs groter eise later aan ons regering en land gestel word.”
‘Ons wil nie oorlog met Rusland verklaar,’ sê minister oor Poetin-lasbrief
Die minister het ook vrae geantwoord oor die moontlikheid dat die Brics-beraad na ‘n ander land kan skuif, oor die president van die Reserwebank se kommer oor sanksies en die klassifisering van die verslag oor bewerings dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het.
Rusland wil geslagsverandering verbied
Die Rainbow Europe-organisasie het reeds Rusland gelys as een van die lande wat LGBTQ-mense die minste verdra.
Minister in presidensie ook op pad na Rusland
Minister Khumbudzo Ntshavheni het ook ’n span hoëvlak-amptenare na Oekraïne gestuur ter voorbereiding van die vredesending wat pres. Cyril Ramaphosa verlede week aangekondig het.
Rusland plaas Internasionale Strafhof-aanklaer op gesoekte lys
Russiese owerhede het die Internasionale Strafhof-aanklaer Karim Khan op ’n “gesoekte” lys geplaas nadat die hof in Maart ’n lasbrief vir president Wladimir Poetin se inhegtenisneming uitgereik het.
SA en Rusland: Fokus eerder op probleme tuis
“Dit is tyd dat die Suid-Afrikaanse regering en president Ramaphosa hul prioriteite begin regkry.”
‘Rusland, China moet Eskom help’ – Malema
Julius Malema het opnuut uitgevaar oor die kragkrisis en pres. Cyril Ramaphosa se “mislukkings as staatspresident”. Hy het ook stem dik gemaak oor die oorlog tussen Rusland en Oekraïne, asook die VSA en die Internasionale Strafhof se betrokkenheid by die kwessie.
DA eis antwoorde oor Russiese skip, vliegtuig in SA
“Die probleem is dat die betrokke Russiese vliegtuig en skip tans onder sanksies is, wat Suid-Afrika moontlik aan die risiko van internasionale isolasie en ekonomiese uitsluiting kan blootstel.”
Minister moet Russiese vliegtuig op Waterkloof verduidelik
Dié onlangse landing het selfs die internasionale media gehaal met die New York Times wat daaroor berig het.
Verdien Rusland sy nuwe populariteit?
Van buite beskou wil dit voorkom of hy nie veel teenstand van sy regering kry om met die oorlog teen die Oekraïne voort te gaan nie, terwyl die meerderheid Christene in Rusland nie veel mag of inspraak het om die oorlog te beëindig nie.
Rusland nou voorsitter van VN-veiligheidsraad
Oekraïne se minister van buitelandse sake sê dit is ʼn “slegte grap” dat Rusland op 1 April die posisie oorneem.
Rusland sê ekonomie sal teen 2024 sanksies gewoond wees
Rusland sal teen 2024 heeltemal gewoond wees aan Westerse sanksies, het die land se eerste minister Donderdag gesê.
Wenkbroue lig oor Maties se vergadering met Russe
Die Universiteit Stellenbosch (US) het intussen teruggekap teen die ongelukkigheid en opgeklaar waarom dié vergadering plaasgevind het.