Virseker het oor die afgelope paar maande ʼn toename van 14% in eise vir die diefstal van draagbare goedere en ʼn 8%-styging in eise vir diefstal uit voertuie opgemerk.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Maart 2024
Chemie-dosent trap 600 km fiets vir student
Sy gaan gedurende die Paasnaweek die pad tussen George en Stellenbosch per fiets aandurf en ongeveer 600 km oor slegs ses dae aflê.
Gordel red polisieman se lewe
Vermeende kapers het op polisiebeamptes in Nyanga, Kaapstad losgebrand.
Pasop dat SA’ners nie speaker se regskoste betaal nie
Rise Mzansi het die president gemaan om seker te maak dat Suid-Afrikaners nie Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die parlement, se regskoste betaal nie.
Borgtog vir voormalige Steinhoff-hoë
Stéhan Grobler sou saam met Markus Jooste, voormalige hoof van Steinhoff, in die hof verskyn het.
ToekomsVenster: Is God afwesig?
Dan sê die spreker na wie ek verwys dat dit nie God is wat by wyse van spreke verhoor word nie, ons staan skuldig. Wat het ons met hierdie wêreld, wat God in sy wysheid aan ons toevertrou het, gemaak?
Jong seun sterk goed aan ná slangbyt
“Ek het groot geskrik en net dadelik vir my seuntjie begin bid. Toe hulle die teengif spuit en hy al slegter begin voel, was hierdie ma-hart van my in stukke.”
Raak kreatief in Afrikaans saam met die FAK
“Ons sal graag wil sien wat die jeug se opwindendste drome en visie vir die toekoms is.”
De Villiers pens en pootjies uit Good geskop
Die voormalige Bok-afrigter is ná ʼn dissiplinêre proses aan seksuele wangedrag skuldig bevind.
Kom skaterlag saam met David Walliams in SA
Die kinderboekskrywer David Walliams is op pad na Suid-Afrika en lesers kan van vandag af kaartjies vir dié boektoer bespreek.
Luister: Jong Anzélle verower treffer vir treffer musiekharte
Anzélle sê haar musiekstyl en die manier waarop sy musiek skryf het intussen handomkeer verander.
Cleo Diko-moordenaar hoor dalk Woensdag sy lot
Die ontbinde liggaam van dié jong ma is destyds onder ʼn bed in ʼn huis in Mandalay in Kaapstad gevind.
Fortuner Challenge se wenner gekroon!
Elk van die vier deelnemers is in ʼn span saam met ʼn sportheld wat hulle help om deur verskeie uitdagings en hindernisse te beweeg tot een van die uitdagers wegry met ʼn splinternuwe Toyota Fortuner.
Nuwe transmissiemaatskappy ʼn stappie nader aan realiteit
Al agt van Eskom se finansieringsgroepe het nou toestemming verleen dat die nasionale transmissiemaatskappy van Suid-Afrika (NTCSA) in bedryf gestel word.
Beslag gelê op beweerde sindikaatlede se motors, eiendom
Drie beslagleggingsbevele ter waarde van R18 miljoen is in die Pretoriase hooggeregshof verkry teen lede van ʼn beweerde sindikaat wat in Carletonville bedryf word.
Watter elektriese Mercedes EQ pas waar?
Ons het die afgelope jaar met elke elektriese Mercedes-Benz gery wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is.
Kimberley se hemelbesem droom groot
Op 1,9 meter en met ʼn akkuraatheidsyfer van 90% staan dié doel kop en skouers bo haar spanmaats uit – letterlik én figuurlik.
Waar is die kortpaaie na rykdom?
Hier is hoe jy nog steeds kan strewe na finansiële vooruitgang, al gaan dit swaar daarbuite, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Luister: ‘Musiek is hoe ons praat sonder woorde,’ sê jong sangers
Tamlyn en Renaldo het elkeen in eie reg ʼn lang pad gestap voordat hulle uiteindelik die mikrofoon gevind het.
POF-eisers mag weer ‘eenvoudiger vorm’ gebruik – hof
Tienduisende onsuksesvolle eisers sal nou nog ʼn kans hê om vergoeding van die Padongelukkefonds te eis.