Dié Camino is ʼn unieke staproete wat pelgrims nie net met die verlede gaan verbind nie maar ook met hulself en mekaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Solidariteit Helpende Hand"
Meer as R6 miljoen bewillig om vroue te bemagtig
“Hierdie ongelooflike gebaar beklemtoon die gemeenskap se toewyding aan die ondersteuning van vroue en die belangrikheid van vroue se rol in die samelewing.”
Musiekvideo: Jan de Wet se seun skryf skoollied vir Ons Plek
“Toe Helpende Hand my vertel wat hulle by Ons Plek doen, het dit my opnuut laat besef dat daar ʼn blink toekoms voorlê vir enigiemand wat geleenthede aangryp.”
Beskerm jou belangrikste bate
Weet jy wat jou belangrikste bate is, vra Leon-Ben Lamprecht.
Skenk ’n skooltassie, gee ’n toekoms
Die Skooltassie-projek is ’n voorbeeld van hoe ’n klein gebaar ’n groot verskil kan maak in die lewens van kinders wat dit die nodigste het. Deur ’n tassie te skenk, gee jy ’n kind die geleentheid om gelyk weg te spring met die res van sy of haar skoolmaats en ’n beter toekoms te bou.
Leer jongspan waardes met ‘Kroonkinders’
Deur ʼn Kroonkinders-boek vir jou kind of kleinkind te koop, belê jy in ʼn gemeenskap gebou op liefde, respek, verantwoordelikheid en dankbaarheid.