Indië het Suid-Afrika vir 95 lopies op die Wanderers uitgeknikker en Kuldeep Yadav spog met ’n boulontleding van 5/17 op sy 29ste verjaardag.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Desember 2023
Brûe word verbrand in ‘Die Brug’
“Wie sal jy opoffer?”
Seun (12) verkrag glo peuter
Die jong slagoffer het Dinsdag saam met ander kinders by die verdagte, ’n 12-jarige seun, se huis gaan speel.
Ma se hofafspraak met seun se moordenaar: ‘Ek vergewe hom nie’
“Ek het ook vir hom gesê ék vergewe hom nié. Ek haat hom met elke asemteug.”
Pta’ners gevra om munisipale skuld te vereffen
Die Stad Tshwane, wat self kniediep in die skuld is, het Donderdag ’n beroep op Pretorianers gedoen om hul agterstallige munisipale rekeninge te vereffen.
Lewenslank vir buurman ná moord op oumagrootjie
“Staatsaanklaer Riekie Krause kon Oumie se stem wees.”
Kospryse: Groente, vrugte en suiwel dryf stygings
Aartappels, patats, pampoen en piesangs se pryse het in die afgelope vier maande met meer as 30% gestyg. Die prys van broccoli, blomkool, pynappels en pere het in die afgelope kwartaal met tussen 20% en 30% toegeneem.
Geen krismisboks vir vullisverwyderaars, vra Jhb, Tshwane
Kontrak- of munisipale werkers mag onder geen omstandighede betaal word om inwoners se vullis te verwyder nie – inwoners betaal reeds elke maand vir dié diens.
ToekomsVenster: Ja, maar …
Miskien moet ons weer dink oor ons “ja maar”!
Begeleiding vir toerbusse in Noordwes ná aanvalle
Een van die ingrypings is die ontplooiing van 35 voertuie op die N4, die R556 en verskeie ander besige provinsiale roetes. Die voertuie sal toerbusse begelei en ʼn sigbare veiligheidsteenwoordigheid op die paaie handhaaf.
Carl Niehaus nou EFF-man
“Ons lede word aangeraai om by die EFF aan te sluit en om met die strukture van die EFF te integreer. Dit begin vandag hier met my,” sê Carl Niehaus, deesdae leier van die African Radical Economic Transformation Alliance.
Ses bedreigde wildehonde vergiftig
Natuurbewaringsgroepe sê vergiftiging is ʼn onwettige metode wat gebruik word om roofdiere uit te roei. Dit ondermyn nie net bewaringspogings nie, maar veroorsaak enorme lyding vir dié diere.
Wiele2Wiele ry met nuwe BMW, Lexus en Mazda
In die week se episode van Wiele2Wiele ry hulle met die vuurwarm BMW M2, Lexus se luukse RX 500h F Sport en die Mazda2-buksie.
Tronkstraf vir plaasbestuurder wat vee steel
Arno Kotze het maande lank verdwyn nadat hy vroeg vanjaar op borgtog vrygelaat is.
Nóg ʼn toekenning vir Savea
Ardie Savea is as Nieu-Seeland se beste rugbyspeler van die jaar aangewys. Die toekenning volg kort op die hakke van sy Wêreldrugby-prestasie.
Goeie begin aan 2024 wink by vulstasies
Die verwagte dalings behoort verligting te bring vir miljoene Suid-Afrikaners wat reeds sukkel om die boeke te laat klop.
Plaaswag help vermeende veediewe aankeer
Danksy samewerking tussen die polisie en plaaswag in Bothaville is sewe vermeende veediewe in hegtenis geneem.
Video: Van optelbok tot troetelbok; híér is Bibi nou tuis
Wanneer Bibi, ʼn duiker, voor die yskas staan en blêr, weet haar huismense al te goed om gou die deur oop te maak sodat sy aan haar gunstelingslaai kan begin knibbel.
Beurtkrag opgeskort
Goeie nuus vir Suid-Afrikaners is dat hulle – vir nou – beurtkragvry is.
96 dae in hospitaal ná ‘vlamme-nagmerrie’, maar pa bly veg
Soms wens sy dat sy haar pa se pyn net vir ʼn paar uur kan wegvat en op haarself neem, vertel Bernadine Muller. Want hy veg ondanks die seer só ongelooflik hard om elke uitdaging te bowe te kom.