Die ooreenkoms waarvolgens Takatso Aviation 51% van die Suid-Afrikaanse Lugdiens sou koop, is van die baan. Gevolglik sal die lugredery nou weer 100% aan die staat behoort.
Lees meerAlles vir Woensdag 13 Maart 2024
1,8 miljoen dossiere na speurders teruggestuur
“Hierdie syfers skep die volle omvang van die ernstige krisis in die land se polisie- en speurdiens. Dit het ʼn direkte nadelige effek op die totale strafregstelsel.”
Mede-eienaar van ‘Hannon’ word vermis
Julius Swart, die skoonheidsghoeroe se vervreemde man, word as “kwesbaar” beskryf.
Weldoener red kinders uit see naby Ballito
Twee jong kinders het ʼn tweede kans op die lewe gekry nadat ʼn weldoener hulle Sondag uit die see aan die Noordkus gered het.
Só kan kerke hulself beveilig
“Rowers beskou kerke dikwels as ’n sagte misdaadteiken en die toenemende voorkoms van aanvalle by kerke is sprekend daarvan.”
ToekomsVenster: Jesus het alles vir ons gegee
Daar is nie sprake van winskope wanneer dit by die Koninkryk se sake kom nie.
Drie monnike by kerk in Cullinan vermoor
Die verdagte het glo van die toneel gevlug sonder om iets te steel.
Zuma is MK-party se presidentskandidaat
“Die enigste man in die MK waarvoor ons in die komende verkiesing gaan stem … is Jacob Gedleyihlekisa Zuma.”
Spanpoging red man uit krokodil se kake
ʼn Man van Middelburg is die naweek ten aanskoue van sy kinders deur ʼn krokodil langs ʼn plaasdam gegryp en “soos ʼn lappop rondgepluk”.
Pasop vir dié kat, waarsku Japan
Inwoners in ʼn stad in die weste van Japan is aangesê om nie ʼn vermiste kat te nader of aan hom te vat nie. Hy het in ʼn vat vol gevaarlike chemikalieë geval en toe weggehardloop.
Oos-Kaapse ma ontvoer
Sonam Gajjar het Woensdagoggend gewag vir die hek om agter haar toe te gaan toe sy deur vier mans oorval is.
Onbeskofte vrou kom haar moses teë by McDonald’s
‘n Stukkie wysheid van ‘n 83-jarige man by ‘n McDonald’s-deurryrestaurant.
Rand Water hof toe gesleep oor waterverminderings
“Die besluit om watervoorsiening te verminder het verreikende implikasies vir die geaffekteerde gemeenskappe, veral vir die kwesbaarstes.”
Klein, maar getrain
Vir wat dit is, is die prys amper te goed om waar te wees. Die fiets gebruik ook amper geen brandstof nie.
Musiek weerklink weer in wynlande
Dit is die eerste keer in sewe jaar wat die Oesfees weer in Franschhoek plaasvind.
Koopkrag: Jou venster na ʼn ryker lewensstyl
Die Koopkrag-leefstyl is ‘n filosofie van gerief, beloning en finansiële vryheid.
SA laat die medaljes inrol
Suid-Afrika het reeds 66 medaljes by die Afrika-spele in Ghana ingeoes. Net Egipte, Nigerië en Algerië het meer kere op die podium gestaan.
Bela: Die mens se wet, of God s’n?
As ʼn Christen-vrou, -ma en -onderwyseres, maar die belangrikste as dogter van God, is dit vir my van kardinale belang dat my kind volgens Christen-beginsels onderrig en daarin onderlê word.
Hoe hanteer ek skuldgevoelens oor my verskillende rolle en tydsindeling?
Ons as vroue raak so maklik oorweldig deur al die verantwoordelikhede en rolle en dan het skuld so ʼn manier om in te kruip: spandeer ek genoeg tyd saam met my gesin? Doen ek genoeg Bybelstudie? Is my huis in orde? Kry ek genoeg werk gedoen? Is dit wat ek doen goed genoeg? Wat bly oor vir my as ek my alles gee op elke terrein van die lewe?
Du Plessis-stammoeder was onverskrokke pioniersvrou
Sy is tydens die felste Hugenotevervolging gebore en was ʼn vlugteling en ʼn weeskind uit Sedan, Frankryk. Nie juis ʼn sprokiesbegin nie.