Brandbestryders sal weer deurnag ontplooi word om die veldbrand in die omgewing van Stellenbosch en Franschhoek te blus.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franschhoek"
Brandbestryders spook deurnag teen Kaapse brand
Twee brandbestryders het reeds beserings opgedoen en word in die hospitaal behandel.
Vrou op plaas naby Franschhoek aangeval
Die vrou was alleen tuis toe drie mans in ʼn voertuig by die plaashuis opgedaag het.
Ontmoet ons wynboere, deel 1: Daar word vroeg opgestaan op Akkerdal
Vandag maak Pieter gebruik van grondkartering met ʼn koördinaatnet van 50 by 50 meter, infrarooi foto’s, hommeltuie en ʼn weerstasie wat die windspoed, verdamping, humiditeit, reënval en dag- en nagtemperature meet.
Egpaar ernstig beseer in motorfietsongeluk
Die egpaar, vermoedelik in hul 70’s, is op die toneel behandel voordat hulle na die Mediclinic in Stellenbosch geneem is.
So van monumente, standbeelde en gedenktekens gepraat
Nooit gedink skryf kan sulke harde werk wees nie. En hopelik sal die monument- en standbeeldplunderaars besef dat dié mooi dorp se naam beslis nie ’n steen des aanstoots is nie.
Topsjefs en gemeenskap in Franschhoek dek tafel vir honderdes
Te midde van die onsekerheid van hoe lank Covid-19-maatreëls gaan geld, volg die eens besige strate van Franschhoek ’n ander ritme en roetine. Veral die betrokkenes by die Disaster Management Franschhoek-groep.
Swak eiendomsmark stuit Kaapse rykes nie
Eiendomspryse hiér het meer as verdubbel.
Polisiebeampte vas ná teenbendelid doodgeskiet is
Sers. David Hoffman, ʼn 40-jarige beampte van die teenbende-eenheid van die polisie, is Saterdagaand in Franschhoek in die Wes-Kaap doodgeskiet. Hy was nie aan diens toe hy geskiet is nie.
Franschhoek-sjef wil kosgrense verskuif
“Daar is altyd, op enige gegewe tydstip ʼn sjef iewers in die wêreld wat iets uniek en spesiaal doen. Dit hou almal op hul tone.”
Franschhoek-brand in bedwang
Ondanks dié vordering is daar twee faktore wat kommer wek.
Franschhoek-brand: Duisende ha al verwoes
“Die warm weer gedurende die nag het veroorsaak dat die brand in die Assegaaibos-area versprei het na die digte plantegroei.”
Brandbestryders hou kop toe vlamme Franschhoek nader
Dit het Donderdagmiddag in ʼn stadium gelyk of die verwoestende brand weens die Suidoostewind na die dorpsgrense sou versprei.
Nog geen einde in sig vir Franschhoek-brand
“Die huidige doelwit is om te verhoed dat die brand na die vallei versprei.”
Franschhoek-brand woed steeds
“Die brandweerspanne het deur die nag die brand probeer blus.”
Foto’s en video: Veldbrand ‘buite beheer’ in Kaapse Wynlande
“Realisties gesproke is die prioriteit nou net om te verhoed dat die brand na die dorp of omliggende plase versprei.”
Vrou met koevoet aangeval op Franschhoek-plaas
Volgens die polisie het ʼn aantal verdagtes, wat balaklawas gedra het, die huis deur die agterdeur binnegekom.
Franschhoek-moord: Inspeksie ter plaatse op wynlandgoed
‘n Verwarmer het ‘n sleutelrol gespeel in die verhoor van Johan du Toit wat vermoedelik sy vrou bykans vyf jaar gelede op ‘n bekende wynlandgoed vermoor het.
Video: Franschhoek-juwelierswinkel loop onder gewapende rowers deur
WAARSKUWING: Die video bevat gewelddadige tonele wat moontlik kinders of sensitiewe kykers kan ontstel.
Video: Unieke museum op wynplaas
Solms Delta, ’n wynplaas in Franschhoek in die Wes-Kaap maak nie net wyn nie; hulle neem besoekers ook op ‘n musikale reis deur die geskiedenis.