“Dit was hartverskeurend om die omvang van die skade te aanskou.”
Lees meerAlles vir Saterdag 27 Februarie 2021
Beseerde brandbestryders benodig spesialissorg
Brandbestryders sal weer deurnag ontplooi word om die veldbrand in die omgewing van Stellenbosch en Franschhoek te blus.
Internasionale oorsig: China grootste bedreiging vir Weste
Die Chinese regering is aktief besig om demokrasie in Asië, die Midde-Ooste, Afrika, Oos-Europa en Suid-Amerika te ondermyn.
Nog ’n skietery in Mitchells Plain eis 4
Die skietvoorval volg kort nadat ’n tienerseun en ’n jong man twee dae gelede óók in Mitchells Plain doodgeskiet is.
Foto’s: Kapt. Tom Moore gegroet
Die seremonie is op Britse televisie uitgesaai.
2 vas wat glo padskraper se diesel steel
’n Bakkie is buite die Vrystaatse dorp voorgekeer en polisiebeamptes het versoek om die dieseldromme agterop die voertuig na te gaan.
Sassa-amptenaar jare ná aanstelling vas oor vals matrieksertifikaat
Die vrou het sedert haar aanstelling meer as R4 miljoen aan jaarlikse salarisse en bonusse onbehoorlik verdien.
Nuwe uitvoerende hoof vir weerdiens
Die kabinet het die aanstelling vroeër vandeesweek bevestig.
Auckland weer ingeperk
Dít volg nadat ’n Covid-19-pasiënt verskeie openbare plekke besoek het terwyl die reëls vir selfisolasie gegeld het.
Meer skole waar niemand slaag ‘kommerwekkend’
Sowat die helfte van die skole waar geen enkele leerder matriek kon deurkom nie, is in Limpopo.
Lady Gaga kry honde terug ná aanval op hondestapper
Die hondestapper is vroeër vandeesweek geskiet.
Valke slaan toe op Phalaborwa-munisipaliteit
Die Valke het op skootrekenaars en dokumente beslag gelê.
Brandbestryders spook deurnag teen Kaapse brand
Twee brandbestryders het reeds beserings opgedoen en word in die hospitaal behandel.
Weermag hou ondersoek na Covid-19-meds geheim
Dit beteken dat die publiek nie toegang tot die paneel se bevinding oor die onwettige invoer van die Kubaanse medisyne sal hê nie.
Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
Gelukkig Melktertdag! Dié stel bevat alles wat jy nodig het en moet weet om ʼn melktertmeester te word.
Tweede besending J&J-entstof veilig in SA
Nóg inentingspersele sal vroeg volgende week oopgemaak word.
WCG-gholftoernooi: Koepka kap dit uit
Die Amerikaner Brooks Koepka het slegs twee jaar gelede die gholfwêreld aan sy voete gehad.
Melktert: Gebak of gestol, albei is in die kol!
Vandag is Nasionale Melktertdag! Verkies jy ʼn yskas-melktert of ʼn gebakte melktert?
Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus
Vyf hoofde van die Solidariteit Beweging het hulle studenteskoene aangetrek en ʼn toer van die nuwe Centurion-kampus afgelê.
Swanepoel sink Pumas-skip al skoppend
Laat ons nie doekies omdraai nie: die Pumas kán rugby speel. Hulle sal egter nog moet leer om die uitklophou te plant en nie net die spanne die skrik op die lyf te jaag nie.