ʼn Vrou, vermoedelik in haar 30’s, en ʼn sewe maande oue babadogtertjie het buite die motor gelê en was in ʼn kritieke toestand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ER24"
Twee dood, talle beseer in Secunda-ongelukke
Die ongelukke het etlike minute uitmekaar in Secunda plaasgevind. In die een ongeluk is twee mans op die toneel dood verklaar.
Wegholtrok beseer sewe op snelweg
Die vragmotor het dwarsdeur twee versperrings gejaag voor dit in ʼn trok en kombi op die snelweg vasgery het.
Twee kritiek beseer in vliegtuigongeluk
Die vliegtuig het glo meganiese probleme ondervind, waarna dit in ʼn veld naby Alldays in Limpopo neergestort het.
Man voor kliniek doodgeskiet
ʼn Tienerseun is tydens die skietery ernstig beseer.
Motor ploeg in ander motors, mense
Met paramedici se aankoms op die toneel het hulle ses beseerde mense, onder wie drie seuns, aangetref.
Vyf dood in Fochville-ongeluk
Twee mans was in die voertuie vasgekeer.
Stapper (61) op Leeukop gered
“ER24 vra dat enigiemand wat aan buite-aktiwiteite deelneem genoeg water drink en gereeld rus.”
Vyf dood, vier beseer ná botsing
Gevorderde lewensondersteunende intervensies moes ook op ʼn 11 maande oue baba toegepas word.
Botsing eis jong man
Die twee insittendes van die ander motor het met matige tot ernstige beserings daarvan afgekom.
Trok rol 50 m by afgrond af
Twee mans was in die kajuit van die vragmotor vasgekeer.
Gru-ongeluk met vragmotor eis lewe van vier
Nog agt mense is in die ongeluk beseer, twee van hulle ernstig.
19 beseer toe taxi’s, vragmotor bots
Die passasiers in die taxi’s was op pad van die werk huis toe.
Talle kinders in afsonderlike ongelukke beseer
Die ongelukke het onderskeidelik in Noordwes en Limpopo plaasgevind.
Weerlig tref twee by sokkerveld
Paramedici het twee lewelose jong mans onder ’n boom aangetref.
Nege in groot ongeluk beseer
“Een van die mans was in ʼn motor vasgekeer wat tussen die twee minibustaxi’s ingewig was.”
37 hospitaal toe ná hulle saam eet
Paramedici is na ʼn buurt op die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap ontbied nadat talle mense skielik siek geword het.
Trokdrywer kwaai gebrand toe tenkwa in vlamme opgaan
Die trokdrywer was glo besig om brandstof af te laai toe die tenkwa skielik aan die brand geslaan het.
Vrou dood, verskeie beseer in N12-botsing
’n Eenjarige baba is onder dié wat gedurende die trompop botsing beseer is.
Pasgebore baba dood in dam gevind
Die baba is in die vlak water aangetref.