“Met die agteruitgang van Afrikaans op tersiêre onderrigvlak glo ek dat Akademia as onbeskaamd Afrikaanse instelling die ideale en waardige ontvanger van hierdie kosbare skenking is.”
Lees meerAlles vir Sondag 29 Mei 2022
Verwoestende wind vir KZN voorspel
ʼn Windspoed van tussen 70 en 80 km/h Maandag kan moontlik verdere verwoesting aan die vloedgeteisterde kus saai.
Puik Perez pronk in Monaco
Sergio Perez het ’n aksiebelaaide wedren met ’n rapsie meer as ’n sekonde gewen nadat hy net voor die einde moes spook om Carlos Sainz se aanslag af te weer.
Grimeerkwas nou ‘saai Sannie’ se vriendin
Ek, ’n “saai Sannie”, kry deesdae komplimente nadat ek per ongeluk ’n skoonheidswerksessie van Willem Botha bygewoon het.
WK-speaker aanvaar skorsing; hou vol hy’s onskuldig
“Ek is nie ʼn krimineel nie. Ek is nie ʼn dief nie.”
Ken jy die Afrikaanse Taalmonument?
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument slaag daarin om binne die een entiteit die taal simbolies te vier, maar ook prakties te ondersteun en bevorder. Dit is ʼn monument vir almal – gister, vandag en hopelik ook môre.
Strande, seelewe veilig ná oliestorting by Algoabaai
“Die meeste van die olie is reeds opgeruim en daar is geen sigbare olielagie wat op die water glinster nie.”
Brad Binder soos blits uit die blokke
Suid-Afrika se Brad Binder het 16de weggespring, maar blitsig sy pad opgewerk.
Regsgeding teen Musk oor Twitter-transaksie
In die regsgeding word beweer dat die miljardêr Twitter-aandele doelbewus afgejaag het sodat hy nie met sy bod om die platform te koop hoef voort te gaan nie, of vir ʼn laer prys kon beding.
Enorme agterstand in seksmisdaadsake weens stukkende toerusting
Meer as 80% van alle hofsake wat met seksuele misdrywe verband hou, toon ʼn agterstand.
Polisielede in sop oor beweerde dronkbestuur
Daar word beweer dat die beamptes versuim het om by ʼn stopstraat te stop en gevolglik byna twee vrouepadwerkers omgery het.
Hertzogpryswenner stel vyfde bundel bekend
“Myburg se digkuns is gestroop van hoogdrawendheid en toeganklik vir ʼn wyer gehoor.”
Internasionale oorsig: Kloof tussen Turkye, res van Navo-lidlande al groter
Turkye is tans die enigste van die 30 Navo-lidlande wat verhoed dat Swede en Finland by Navo aansluit.
Aussies breek Blitsbok-harte
Die Blitsbokke het soos die span van ouds gelyk, maar die wedstrydmomentum het net voor rustyd in Australië se guns geswaai.
Beurtkrag: Amal se ligte Sondag aan
Eskom het Sondag aangekondig dat hy ʼn marginale verbetering in sy opwekkingskapasiteit ervaar.
Tien uit tien vir Tinarie
Die bekroonde aktrise Tinarie van Wyk Loots is vanaf 2 Junie te sien in die nuwe M-Net drama, Desert Rose. Haar rol as Rosie is nie net dié van suster of dogter nie, maar van planmaker en stukke-optel-en-weer-bymekaarsit, skryf Maryke Roberts.
Aappokke in nog lande aangemeld
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het egter vroeër gesê dat hy nie voorsien dat die virussiekte endemies in Suid-Afrika sal word nie, maar dat hy nietemin voorbereid is sou die siekte op tuisbodem uitbreek.
Nog drie in N3-busongeluk dood
Altesame nege mense is al dood nadat ʼn bus van ʼn brug op die N3 naby Heidelberg afgetuimel het.
Veiligheidswagte slaan glo vermeende diewe dood
Nog ʼn man het egter daarin geslaag om uit die wagte se greep te ontsnap.
DA-Jeug: ‘Los die Taalmonument uit’
“Vandag kom hulle vir Afrikaans, môre kom hulle vir Xhosa en Zulu.”