Die aantal bevestigde gevalle wêreldwyd toon ook ’n afwaartse neiging.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "aappokke"
Meer as 50 000 gevalle van aappokke wêreldwyd
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) voer egter aan dat die verspreiding van die virus reeds by verskeie brandpunte in Europa en Kanada verminder het.
Vyfde geval van aappokke aangemeld – minister
Dr. Joe Phaahla sê daar is nog geen rede vir Suid-Afrikaners om hulle hieroor te bekommer nie, aangesien die eerste drie gevalle ligte simptome ervaar en vinnig herstel het.
Vierde geval van aappokke in SA
Indiese owerhede het intussen Asië se eerste moontlike sterfte weens aappokke aangemeld.
Drie sterftes dalk met aappokke verbind
Brasiliaanse owerhede het daarop gewys dat die oorledene aan ander ernstige mediese toestande gely het.
WGO verklaar aappokke tot gesondheidsnoodgeval
Volgens die WGO is 16 000 gevalle al in 75 lande en altesaam vyf sterftes aangemeld.
Aappokke-geval in Limpopo bevestig
’n Toeris van Switserland wat in Limpopo vakansie hou, het positief vir aappokke getoets.
WGO vergader weer oor aappokke
Die Wêreldgesondheidsorganisasie se noodkomitee moet nou besluit of die uitbreking van dié siekte as ʼn wêreldwye noodgeval – die hoogste waarskuwingsvlak – verklaar moet word.
Meer as 5 000 gevalle van aappokke bevestig
Die syfer het die afgelope agt dae met 56% toegeneem.
Nóg ’n voorval van aappokke in Wes-Kaap bevestig
Die man het nie onlangs gereis nie, wat beteken dat die siekte dalk plaaslik oorgedra is.
Aappokke in SA bevestig
Die pasiënt is ʼn 30-jarige man van Johannesburg wat geen reisgeskiedenis het nie.
Aappokke ook nou in Oos-Asië
Sedert Januarie is meer as 2 100 bevestigde gevalle van aappokke in altesaam 42 lande aangemeld.
Byna 800 gevalle van aappokke in drie weke
Die meeste gevalle word tot dusver steeds deur werkers in die veld van geslag- en seksuele gesondheid aangemeld.
Aappokke in nog lande aangemeld
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het egter vroeër gesê dat hy nie voorsien dat die virussiekte endemies in Suid-Afrika sal word nie, maar dat hy nietemin voorbereid is sou die siekte op tuisbodem uitbreek.
Nios nie bekommerd oor aappokke
Die wêreld sit wel nou met die grootste uitbreking van aappokke buite endemiese lande nóg.
‘Vreemde verspreiding’ van aappokke ondersoek
“Hierdie virus vereis langdurige persoonlike kontak voordat dit versprei, maar dit lyk asof dit nie nou die geval is nie. Dit lyk ook nie of die virus muteer het nie.”
Aappokke glo nog nie in SA
Baie van hierdie gevalle – hoofsaaklik gematig – is deur werkers in die veld van geslagsgesondheid opgespoor, met merke wat aan die geslagsdele gevind is.
Is ’n aappokke-pandemie op pad?
Omdat aappokke so seldsaam is, kan dit maklik met ander siektes wat ook met ’n uitslag gepaardgaan, verwar word, byvoorbeeld masels, waterpokkies of selfs pokke. Geswelde limfkliere is gewoonlik ’n leidraad dat dit aappokke is.
Aappokke nou al in 15 lande
België het Sondag beveel dat pasiënte by wie aappokke gediagnoseer word, vir 21 dae in kwarantyn moet bly.
Aappokke in vyf lande geïdentifiseer
Die jongste nuwe gevalle van aappokke is in Frankryk, Italië, Swede en Australië aangemeld.