Hy was ten tyde van sy dood besig om ʼn nuwe rolprent te verfilm.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 Mei 2022
Raket mis kind net-net ná speler se woedeuitbarsting
Die seuntjie het groot geskrik en in trane uitgebars.
Saak oor model se tref-en-trap-dood uitgestel
Die nadoodse ondersoekverslag en beeldmateriaal is glo nog uitstaande.
Wees versigtig as jy hiér ry
Motoriste in die Randburg-omgewing word gewaarsku om lig te loop vir misdadigers wat hulself as polisiebeamptes voordoen.
Kyk: Nampo die ene uitvindsels en demonstrasies
Uitstallers by Nampo Oesdag het met entoesiasme en trots hulle produkte en dienste demonstreer, hetsy dit ʼn nuutskepping, of ʼn spogdier was.
Drie boeties sterf by skool
Die sibbe het glo ʼn energiedrankie gedrink wat hulle by hul pa gekry het.
ToekomsVenster: Onderwerp julle aan die hand van God
Die kragtige Hand van God is nie bedoel om jou te boelie of te verniel nie, nee, sy Hand sorg en versorg en reken af met die vyand. Mag ons vrede beleef in die wete dat God ons beste belange op die hart dra. Gister, vandag en vir altyd.
Kunstenaars hou proteskonsert vir Afrikaanse Taalmonument
“Dit is vir my ʼn klap in die gesig om van Afrikaans ontneem te word.”
Video: Kruise by Putfontein vir Johanco, Jess
Terwyl twee houtkruise Donderdag ter nagedagtenis aan Johanco Fleischman en Jessica Kuhn by die Putfontein-afrit in Benoni staangemaak is, het skote nie ver daarvandaan geklap.
Boris gaan nie bedank oor ‘Partygate’
“Dit beteken allermins dat ek nié in geheel verantwoordelikheid aanvaar vir alles wat gebeur het nie – ek is bitter spyt daaroor.”
Engelse dogtertjie hou vol sy is Afrikaans in skreeusnaakse video
Dié kosbare video is al meer as 124 000 keer op Facebook gekyk.
Boek: Ena Jansen vertaal Nederlandse roman
“De tienduizend dingen” (1955) is Maria Dermoût se allerbekendste boek en dit is in 15 tale vertaal.
Dienste ontwrig ná lisensiekantoor geplunder is
Dit is nie die eerste keer dat die Centurion-sentrum onder inbrake deurloop nie.
Nampo bied iets vir elkeen, en nog wat
Maroela Media kon nie sy nuuskierigheid beteuel nie en móés net so veel as moontlik stalletjies besoek.
Talentvolle Lenize mik na 100 toetse vir Proteas
Die Statebondspele is om die draai en nadat Lenize Potgieter die vorige skouspel in 2018 met ’n besering misgeloop het, is sy oorgehaal om nou haar vaardighede in Birmingham uit te stal.
Skrap brandstofheffing nóú – DA
“Suid-Afrikaners kan bloot nie bekostig om R25 per liter vir brandstof te betaal nie – en hulle moet ook nie,” sê Steenhuisen.
Oudburgemeester dood gevind ná plaasaanval
Daar word vermoed dat Manna Naidoo tydens ʼn plaasaanval ontvoer is.
Luister: Lianie May wil mense opbeur met ‘Bietjie Benoni’
Sy deel ook waarom sy ná byna 15 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf steeds dieselfde energieke en opregte plaasmeisie is wat in 2007 ʼn oornag sukses geword het.
Kaapse onafhanklikheid – repliek op debat
Phil Craig reageer op die uitgerekte debat oor die grondwetlike uitvoerbaarheid van Kaapse onafhanklikheid.
Man sterf toe huis in Sandton afbrand
Die jongste voorval in die gesogte woonbuurt hou glo nie verband met aktiwiteite van ʼn vermeende brandstigter wat dié gebied teister nie.