Twee broers het Donderdag in die Benoni-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Putfontein"
Meer bekend oor liggame langs N12-hoofweg
Die sewe liggame is Donderdagaand langs die N12-hoofweg naby die Putfontein-afrit in Gauteng aangetref.
Gruvonds langs N12-hoofweg gemaak
Johanco Fleischman en Jessica Kuhn is in Mei vanjaar ook op Putfonteinweg koelbloedig doodgeskiet.