In dié episode word BMW se fantastiese M2 CS in die gietende reën na Redstar Raceway geneem vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.
Lees meerAlles deur die skrywer Nico Strydom
Mogoeng moet jammer sê oor Israel-uitsprake
Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet binne tien dae om verskoning vra vir sy uitsprake oor die konflik tussen Israel en Palestina.
eNCA-maskersage: MRK stel ondersoek in
Die VF Plus meen intussen die dubbele standaarde van die ANC en die EFF oor die voorval, is verstommend.
Só lyk aktiewe Covid-19-gevalle
Meer as 92 000 gesondheidsorgwerkers is teen Donderdagaand reeds teen Covid-19 ingeënt.
Wiele2Wiele kry Jan Alleman se indrukke van die Brezza, Caravelle
Hierdie week hoor Wiele2Wiele wat dink Jan Alleman van Suzuki se nuwe Vitara Brezza en Volkswagen se luukse Caravelle.
Golden Globes: Hier is die wenners
Netflix se The Crown het weer talle toekennings ingeryg.
Polisiemoorde: ‘Gebruik dodelike mag,’ sê Cele
Bheki Cele, minister van polisie, het tydens die begrafnis van ’n polisiebeampte, een van ses beamptes wat in die afgelope tien dae vermoor is, gesê beamptes moet onthou dat hulle dodelike geweld mag gebruik.
Swaelreuk oor Gauteng: Nog bronne ondersoek
Afgevaardigdes het verlede maand Sasol se aanleg in Secunda besoek om sy bedrywighede na te gaan aangesien dit vermoed is dat dit moontlik die bron van die swaelstank in dele van Gauteng en Mpumalanga was.
‘Inperking moet nie SA se nuwe beurtkrag word’
“Ons ekonomie kan nie hierdie skommelinge hanteer nie, en meer as enigiets anders benodig sake-eienaars ’n mate van voorspelbaarheid en stabiliteit om vooruit te kan beplan.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 49 993.
Verslag oor OB gou bekend
Mkhwebane, wat tans met sabbatsverlof is, moet intussen ook weer volgende maand in die hof verskyn.
Mkhize verwelkom SOE-ondersoek na tender
Digital Vibes is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.
Ras- en maskersage: eNCA kap terug na EFF
“Ons het bevind dat daar geen kwaadwillige bedoeling van die joernalis se kant was nie.”
Covid-19-statistieke: Só lyk aantal nuwe gevalle, inentings
Tot dusver het 1 424 401 mense reeds van die virus herstel; dit is ’n herstelkoers van 94%.
Begrotingsrede: Hoër belasting verwag
Tito Mboweni, minister van finansies, lewer vandag sy begrotingsrede.
Netcare-helikopter het getol, in lug opgebreek
Die helikopter het op 21 Januarie op ʼn plaas naby Winterton in KwaZulu-Natal neergestort en die lewe van vyf mense geëis.
Nuwe naam vir PE, twee lughawens
Uitenhage en King Williams’s Town het ook nuwe name.
Covid-19-statistieke: Minder as duisend nuwe gevalle
Die herstelkoers staan op 94%.
Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Kia se Picanto X-line wat nou opgedollie is en sy kompetisie – Ford se Figo Freestyle.
Publiek gemaan om weg te bly van skeepswrak
Lede van die NSRI is oor die naweek na die skeepswrak ontbied ná berigte van ʼn verdrinking.