Wiele2Wiele ry met sakpas Jaecoo J7

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige Jaecoo J7, ʼn Chinese sportnutsvoertuig teen ʼn sakpasprys. Hulle gaan gly oor die pad met die Mercedes-Benz GLE 450d en is aangenaam verras met Isuzu se X-Rider bakkie. Hulle gesels ook oor vlekvryestaal-uitlaatsisteme en oor ikoniese motorfietse.

Wiele-Blitz | Jaecoo J7 | Mercedes-Benz GLE 450d | Isuzu X-Rider

Moenie jou neus optrek vir hierdie nuwe Chinese motor nie – die pragtige Jaecoo J7 is hier en die pryse van hierdie sportnutsreeks, sal jou van jou stoel laat afval. Ons gaan gly oor die pad met die Mercedes-Benz GLE 450d en is aangenaam verras met Isuzu se X-Rider bakkie. Ons gesels ook oor vlekvryestaal-uitlaatsisteme en oor ikoniese motorfietse.Jaecoo South Africa #J7 #JAECOOJ7Mercedes-Benz South Africa #GLE450d #lostinluxuryISUZU South Africa #IsuzuXRider #GoXtragetWorth www.getworth.co.za #motorwaardewenkPowerflow Exhausts Bellville 0219307717 www.powerflowbellville.co.za ???????? #jaecoosa #MercedesBenzSA #IsuzuSA #getWorth #powerflowbellvilleMotorcycle footage: Videvo By: #stockseller

Posted by Wiele2Wiele on Thursday, April 18, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.