Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige Jaecoo J7, ʼn Chinese sportnutsvoertuig teen ʼn sakpasprys. Hulle gaan gly oor die pad met die Mercedes-Benz GLE 450d en is aangenaam verras met Isuzu se X-Rider bakkie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaecoo"
Nuwe handelsmerk sit beste voet voor
Die nuwe Jaecoo J7 is werklik goed… en teen die prys – onweerlegbaar.