“Hemel & Hel” saam met Demi Lee Moore styg ook vandeesweek na die sesde posisie.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Mei 2024
Afrikaans 100: Vier ons of verdeel ons?
ʼn Passievolle gesprek het Woensdag by die Suidoosterfees plaasgevind oor die Afrikaans Amptelik 100-feesviering wat op 8 Mei vanjaar afskop.
Hannes Barnard gesels oor ‘Vuur’
Apokaliptiese einde-van-die-wêreld-stories het talle boeklesers nou behoorlik aan die brand. Nes “Vuur”, die jongste en laaste titel in Hannes Barnard se trilogie.
Werkers sal nie toelaat dat ANC onder 50% daal – Ramaphosa
“Die werkers van hierdie land, die mense van hierdie land, gaan nie toelaat dat die ANC onder 50% daal nie.”
Kampus-klopjag op pro-Palestynse betogers
Dit was ’n aand van hoogdrama toe die New Yorkse polisie op pro-Palestynse betogers by die Columbia-universiteit toegeslaan het.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees wek lewe
Ek glo in die Heilige Gees.
China: 24 dood toe deel van snelweg meegee
Die voorval is Woensdag as ʼn “natuurlike geologiese ramp” bestempel.
Tonnelbrand laat Johannesburgers sonder krag
Johannesburgse nooddienste spook om ’n brand in ondergrondse tonnels onder die M1-dubbeldekker-snelweg naby die Johannesburgse middestad in bedwang te bring.
‘Noem dit eerder Werkloosheidsdag’
“Vanweë die ANC se nalatenskap om werksgeleenthede te vernietig, moet vandag nie Werkersdag genoem word nie. In Suid-Afrika is dit vandag Werkloosheidsdag.”
Suidoosterfees: Die soeke na die aard van geweld en liefde
Die verhoogstuk is nie ʼn ligte vermaakstuk nie: staal jou vir ʼn emosionele rit.
Resep: Tamatie-en-spinasiesop met hoender
Smaaklike aandete vir die winter wat op pad is.
220 ha brand af op Tafelberg
Die brand is Saterdag deur weerlig veroorsaak.
Lennit Max bedank uit VF Plus
Adv. Lennit Max sê hy kan nie met ʼn skoon gewete bruin en swart mense versoek om die VF Plus te ondersteun nie.
Kia Picanto – geen ouderdomsbeperking!
Deur Jeanette Kok-Kritzinger Die Kia Picanto is vanjaar mondig en baie van ons het ons eie Picanto-storie. Gary Scott, hoof- uitvoerende beampte van Kia Suid-Afrika,…
Die (ge)val van Hansie se tande
Die dorpie Prins Albert is deurweek met geskiedenis.
Skooldrag kán bekostigbaar wees
Hoewel die meeste leerders daarvan hou om ʼn eie stempel van identiteit op hulle kleredrag af te druk, kan die onderlinge kompetisie vir modieuse of duur klere vinnig tot konflik of jaloesie lei.
Verhuis jy binnekort? Help jou troeteldiere om hul voete te vind
Verhuising kom saam met talle onbekende gesigte, geluide en reuke wat ‘n troeteldier angstig kan maak.
Tweepot-aftreestelsel: Raad van provinsies aanvaar wetsontwerp
Die tweepot-aftreestelsel is ʼn stap nader aan implementering nadat die NRP dit op 25 April goedgekeur het. Ina Opperman verduidelik wat gebeur volgende.
Boodskap oor nuwe Covid-19-variant is bog – departement
Die departement van gesondheid sê daar steek hoegenaamd geen waarheid in dié boodskap op sosiale media waarin Suid-Afrikaners aangeraai word om gesigmaskers te dra weens ’n nuwe Omicron-XBB-stam.
ANC vergader glo met diplomate oor verkiesing, opposisie woedend
Die regerende party het skynbaar ’n brief uitgereik waarin die land se diplomatieke korps genooi is om gisteraand ’n aanlyn vergadering by te woon waartydens die “ANC se 2024-kiesersmobiliseringstrategie in die buiteland” bespreek sou word.