In ʼn oop gesprek met Maroela Media sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, hoekom kiesers gerus vir dié minderheidsparty kan stem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "VF Plus"
VF Plus: ‘Land het kruispad bereik’
Ná dertig jaar waarin die ANC Suid-Afrika tot op die punt van totale verval en bankrotskap regeer het, het die tyd vir verandering aangebreek om die stukke op te tel en weer te bou. Só het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, Saterdag in Centurion gesê met die party se manifesbekendstelling.
Gebrekkige beplanning oorsaak van oorvol skole
Die VF Plus sê die jongste onthullings dat gr. 8-leerders van ʼn oorvol hoërskool in Kempton Park na laerskole in die omgewing oorgeplaas word, is nog ʼn voorbeeld van hoe die Gautengse onderwysdepartement se “gebrekkige beplanning om genoeg skole in die provinsie te bou, ʼn boemerangeffek het”.
Wetsontwerp oor selfbeskikking kry momentum
ʼn Wetsontwerp wat poog om die inwoners van die Wes-Kaap as ʼn eiesoortige nasie te laat verklaar wat die reg op selfbeskikking het, is besig om momentum te kry.
‘Skoksyfers wys hoe diepgewortel misdaad in polisie is’
“Hierdie syfers wys duidelik dat daar ʼn groot probleem met misdadigheid in die polisie is en die publiek nie kwalik geneem kan word indien hulle toenemend vertroue in ’n polisiediens verloor wat deur onbevoegde persone bestuur word nie.”
‘Lesufi moet boet vir boeliegedrag teen Afrikaanse gesin’
Die VF Plus sê hy sal toesien dat Panyaza Lesufi, tans premier van Gauteng, boet vir sy boeliegedrag teenoor ’n Afrikaanse gesin tydens ’n rassevoorval op 11 Februarie verlede jaar by die Hoërskool Jan Viljoen in Randfontein.
Opknappingsprojekte wil trots in geskiedenis herstel
“Soms voel ek so alleen met dit wat ek doen, en dan kry jy dae soos vandag wat daar mense uit die bloute opdaag om te help en jy besef ander deel ook jou passie.”
Gesoek: ʼn Plek waar Wolraad Woltemade vir almal ʼn held is
Die VF Plus gaan hom nou daarvoor beywer om ʼn standbeeld van dié held op te rig “waar alle Suid-Afrikaners aan hom hulde kan bring”.
Rowers brand los op VF Plus-lede in Meyerton
Kobus Hoffman is lid van die portefeulje gemeenskapsveiligheid in die Gautengse wetgewer.
‘Gebruik 2024 se verkiesing om vryheid te bekom’
“Wanneer miljoene mense nie werk en kos het of ʼn dak oor die kop nie, is vryheid sonder betekenis.”
VN hoor van minderhede in SA se uitdagings
“Die boodskap is sterk oorgebring dat die ANC-regering besig is om Suid-Afrika in ʼn mislukte staat te omskep waar veral die regte van minderhede geskend word.”
Laat vaar SEB, ontwikkel eerder vaardighede – VF Plus
Die VF Plus het ʼn ekonomiese herstelplan saam met kenners in die land ontwikkel vir “wanneer die ANC as regering vervang word met ʼn werkbare koalisie”.
Postbank net nog ʼn ‘voertrog’ vir ANC-kaders
Die parlement het Dinsdag die Wysigingswetsontwerp op die Postbank aanvaar.
Gʼn ambulans beskikbaar toe baba kom
“Sy ma kon hom skaars vir ʼn uur lank vashou voordat hy dood is.”
MRK ondersoek Vishoek-diversiteitsopleiding
Volgens die VF Plus is ‘n personeellid einde verlede jaar dissiplinêr aangekla vir haar “ontwrigting” van die sessie en gevra om te bedank.
‘Tekort aan skole is rede vir plasingsprobleme in Gauteng’
Minder as 10% van die totale getal openbare skole is dus in die laaste tien jaar bygevoeg terwyl die groei van Gauteng se bevolking in dieselfde tydperk meer as 10% was.
Strafregtelike klag teen speaker ingedien ná doodsdreigement
Sy het in ‘n stemnota genoem dat sy net ‘n grappie gemaak het.
‘Onbevoegde polisiediens laat misdaad styg’
“Gauteng se inwoners kan nie langer met onbevoegde polisiediens saamlewe waar niemand se lewe veilig is nie.”
Rehabilitasie van R17,5 miljard vir verlate myne in Mpumalanga goedgekeur
“Ongerehabiliteerde myne loop die gevaar om die water van miljoene inwoners van Mpumalanga te besoedel.”
‘Belastinggeld misbruik vir politieke elite in Mpumalanga’
Belastingbetalers moet ʼn bykomende R79 miljoen opdok vir die luukse personeeldorp buite Mbombela (Nelspruit) waar hooggeplaastes van die provinsiale regering voortaan sal bly.