“Die PA se alliansie met die ANC beklemtoon verder hul minagting vir die welstand van die gemeenskap wat hulle veronderstel is om te dien.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 Mei 2023
‘Afname’ in seksuele oortredings dalk nie so akkuraat
Ondanks ʼn oënskynlike afname in aangemelde voorvalle toon die jongste syfers dat 120 vroue elke dag in Suid-Afrika verkrag word.
Rowers brand los op VF Plus-lede in Meyerton
Kobus Hoffman is lid van die portefeulje gemeenskapsveiligheid in die Gautengse wetgewer.
KZN nou land se ‘moordhoofstad’
Die syfers vir die tydperk Januarie tot Maart 2023 toon dat ʼn verbysterende 25,3% van alle moorde landwyd in KZN gepleeg is, met ʼn gemiddeld van 17 mense wat daagliks vermoor word.
ToekomsVenster: Al hoe meer soos Jesus
God is getrou, altyd en onder alle omstandighede.
Zuma wil NVG-hoof laat ondersoek
Zuma versoek pres. Cyril Ramaphosa om dringend ondersoek in te stel na die NDOV se bevoegdheid om die amp te beklee, aangesien hulle “skynbaar ʼn gevaar inhou vir die Grondwet en die mense van Suid-Afrika”.
Radiopersoonlikheid Eusebius McKaiser oorlede
Die bekroonde analis, uitsaaier en outeur Eusebius McKaiser is Dinsdag onverwags oorlede.
Oud-Bok se pa sterf ná hoewe-aanval
“Ons is kwaad. Dit is baie moeilik om te aanvaar.”
Net 31% van SA’ners ‘voel veilig’ – AA
Die Automobiel-Assosiasie (AA) se verslag oor die stand van veiligheid (SoS), nes die polisie se misdaadstatistieke, laat talle mense koud word oor die stand van sake in die land.
John Block terug in beskuldigdebank oor tenderbedrog
ʼn Tender ter waarde van R51 miljoen vir struktuur- en ingenieursdienste is aan Babereki Consulting Engineers Beperk toegeken, hoewel hulle nie aan die spesifieke vereistes voldoen het nie.
Regstappe begin om Poetin-inhegtenisneming in SA af te dwing
Die DA se regstappe kom kort nadat die regering diplomatieke immuniteit aan amptenare verleen het wat vandeesweek ʼn vergadering van Brics-ministers van buitelandse sake bywoon. Dié immuniteit geld ook vir die Brics-ministers se staatshoofde wat later die land gaan besoek.
Reserwebank waarsku oor ‘sekondêre sanksies’, beurtkrag
Die Reserwebank voorspel dat die bruto binnelandse produk (BBP) in 2023 met slegs 0,3% gaan groei. Beurtkrag kry hierdie keer die skuld.
Misdaadsyfers: ‘Oorlog in SA en misdadigers wen’
“Verlede jaar is 27 066 mense vermoor. Dit is 2 256 per maand of 76 elke dag. Daar is meer as drie moorde elke uur van die dag en nag in Suid-Afrika.”
Gru-ongeluk eis 18-jarige se bene
“Die liewe Here het my kind se lewe gespaar en nou moet ons die beste doen met wat ons oorhet.”
Cholera-gevalle ook in Noordwes bevestig
Die twee pasiënte is albei mans (38 en 68 jaar oud) van onderskeidelik die Madibeng- (Brits) en Moretele-distrik.
Video: Held spring in yswater om vreemdeling se hond te red
Sonder om aan sy eie veiligheid te dink, het Jason Skidgel sy klere uitgetrek en in die ysige water gespring om ʼn vreemdeling se hond te red.
Prinses Charlene se donker kapsel laat koppe draai
Die 45-jarige het Sondag diep in gedagte tydens die Grand Prix in Monaco gelyk – wat weer groot reaksie oor haar geestesgesondheid op sosiale media uitgelok het.
Plaasaanval op Maclear: Boer onthou nie eens meer naam, familie
Francis Davidson het erge kopbeserings tydens die aanval opgedoen en moes sedertdien twee breinoperasies ondergaan. Hy het ook massiewe spiertrauma en brandwonde opgedoen.
‘Donker dag’ ná vyf skoolkinders in Kaapstad-ongeluk sterf
Verskeie kinders is tydens die ongeluk uit die bakkie geslinger.
Du Plessis was wraggies ‘Faf-tasties’
Faf du Plessis het kop en skouers bo die ander Suid-Afrikaanse spelers in vanjaar se Indiese Premierliga uitgestaan.