Die Chennai Super Kings se Ravindra Jadeja het die twee grenshoue van die laaste aflewerings van ʼn dramatiese IPL-eindstryd geslaan om te sorg dat sy span die silwerware omhoog hou.
Alles vir Dinsdag 30 Mei 2023
Verdagte vas na moord op jong veearts
Dr. Natheem Jacobs (27) is op 2 Maart kort na middernag buite sy huis in Lady Maystraat in Athlone doodgesteek deur booswigte wat glo probeer het om tydens beurtkrag die bande van sy vrou se voertuig af te steel.
Kom ondersteun ’n konsert gevul met liefde
Dis weer tyd vir Solidariteit Helpende Hand se Liefde In Gestremdheid (LIG)-konsert.
SA het nie kapasiteit om wapens te verskaf, sê weermaghoof
“Daar is f*****l op die Lady R gelaai,” het Suid-Afrika se weermaghoof gesê in aanhaling van Thandi Modise, minister van verdediging, se reaksie op die kwessie.
Twee voorlopig geskors oor babas in bokse
Die verplegingsvakbond Denosa het intussen in die bres getree vir verpleegpersoneel by die hospitaal en gesê die betrokke personeel het geen ander keuse gehad nie weens die gebrek aan hulpbronne.
Lotery finansier weer dierewelsynsgroepe
“Deur dierewelsyn as ʼn befondsingskategorie in te sluit erken die Nasionale Loterykommissie die fundamentele rol wat diere in ons lewens speel en die verantwoordelikheid wat ons ten opsigte van hulle welstand het.”
Gedagte vir die dag: Verdryf twyfel
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. (Johannes 10:28)