Altesaam 6 289 mense is tussen Januarie en Maart 2023 in die land vermoor, waarvan 1 214 vroue en kinders was.
Alles vir Dinsdag 30 Mei 2023
Wes-Kaap het meeste luukse eiendom; Vrystaat bekostigbaarste
Die jongste statistiek oor Suid-Afrika se eiendomsmark beklemtoon presies hoe groot die verskille tussen provinsies is wanneer dit kom by formele en informele huishoudings en die bekostigbaarheid daarvan.
Eiers en hoender veilig te midde van voëlgriep
Die WhatsApp-boodskap wat versprei word wat verbruikers waarsku om nie eiers te eet nie, is ongegrond en skep slegs paniek.
Jan Jan Jan kuier op Top-20 met ‘ʼn lekker ou’
Dié musiekvideo van die snit is al meer as 407 000 keer in net twee weke gekyk.
Liefde by die Dam-fees gaan Namib toe
Sagarias Tsam sê dat hy opgewonde is om deel van die heel eerste Liefde by die Nam te wees.
Proteas teen Aussies: Kaartjies vanaf R100 beskikbaar
Suid-Afrika speel vanaf 30 Augustus in drie T20- en vyf eendagkrieketwedstryde teen die besoekende Aussies.
Só wil SA toeriste veilig hou
Verskeie veiligheidsmaatreëls gaan ingestel word in ’n poging om toeriste se veiligheid te verseker wanneer hulle Suid-Afrika besoek.
Aanval op oud-Bok: Twee soek borgtog
Khanye Muthi en Latin Mofokeng het Maandag op aanklagte van poging tot moord en huisroof in die Heilbron-landdroshof verskyn.
Vlugvoetige Kolbe en Toulon se paadjies skei
“Dit is nie maklik vir my om totsiens te sê nie.”
Polisie gryp in by Bloem-stortingsterrein
Behalwe dat drank en dwelms onwettig by die stortingsterrein verkoop word, woon daar ook mense in onwettige strukture.
Boekoorsig: Die Kaapse slawe 1652-1838: ’n Kultuurhistoriese perspektief
“Die boek bied nie net ’n kykie op die Kaapse slawe vanuit ’n kultuurhistoriese oogpunt nie, maar gee die leser ook ’n goeie idee van hoe die lewe vir beide slaaf en eienaar destyds aan die Kaap daar uitgesien het.”
Uitdrukking: By iemand klaploop
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “by iemand klaploop”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Motorfietsklub se wiele draai om mishandelde honde warm te hou
Lede van die Mac’s-motorfietsklub het gehelp om kos en komberse in te samel vir ʼn skuiling wat na mishandelde diere omsien.
Carlos en Novak begin op wennoot
Die 20-jarige Carlos Alcaraz is die jongste topgekeurde speler sedert ʼn 19-jarige Bjorn Borg in 1976 sy raket op Roland-Garros rondgeswaai het.
Dié wenner-brandewyn het duidelik nie brieke
Dié distilleerdery in Stellenbosch se brandewyn is vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar met die prys vir beste brandewyn by die World Brandy-toekennings vereer.
Koalisies: Waar gaan ons staatsman vandaan kom?
In die groter prentjie moet elke deelnemende party dus die vermoë gegee word om aan sy ondersteuners te kan sê: “ons het julle nie versaak nie”, wat belangriker moet wees as die negatiewe uitkoms van wat nie bereik is nie.
Die klein Groot Trekke van vandag
In die verskillende gebiede in en om dorpe is die mees sigbare vorm van ʼn klein Groot Trek egter duidelik in die vorm van sekuriteitskomplekse en -landgoedere wat oornag soos sampioene opskiet.
Die Groenes op die afdraande pad
Tans loop dinge nie meer so goed vir die Groenes nie, en dit het daarmee te doen dat die party nou sy derde fase binnegaan, die van beginnende korrupsie en verlies aan glans.
Resep: Plaatkoekietoring met sjokoladevla
Bederf jouself met dié heerlike soet ontbyt.
‘Lofprysingsmaraton’ vir dié Jeugdag beplan
“Ons gaan vir jongmense wys dat hulle pragtig is, dat die Here lief vir hulle is en dat Hy ’n plan met hul lewens het. Hy wil hulle gebruik om ’n verskil in die wêreld te maak.”