“Ons is kwaad. Dit is baie moeilik om te aanvaar.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "André van Biljon"
Aanval op oud-Bok: Twee soek borgtog
Khanye Muthi en Latin Mofokeng het Maandag op aanklagte van poging tot moord en huisroof in die Heilbron-landdroshof verskyn.
Oud-Springbok, pa in hoewe-aanval beseer
Lukas van Biljon is verskeie kere met ʼn mes gesteek en sy bejaarde pa is in die bors geskiet.