Meer as 20 van die moorde is op plase gepleeg. Drie van die slagoffers was boere. Dit is minder as die 10 polisiebeamptes wat die afgelope maande aan diens vermoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "misdaadstatistiek"
Verderf onder die Fedora
Met sy kenmerkende Amerikaanse mafiastyl Fedora-hoed het die minister van polisie, Bheki Cele, die simbool geword van wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) onder sy leierskap geword het – ʼn bendeparadys.
Kaping-, ontvoeringsyfers steeds hemelhoog
Bheki Cele het gesê hierdie soort misdade, asook rooftogte, is van die misdade wat Suid-Afrikaners die meeste vrees.
Misdaadsyfers wys afwenteling van polisiëringsmag nóú nodig
Die ellendige situasie waarin Suid-Afrika hom bevind, blyk duidelik uit die jongste misdaadsyfers, en talle meen dat ʼn verswakte polisiediens en -bestuur die rede is waarom misdaad kwartaal ná kwartaal styg.
Misdaad teen boere ‘verontrustend’
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag die misdaadsyfers vir die tweede kwartaal bekend gemaak, en daarmee saam ʼn donker prentjie van die stand van sake geskets.
34 skietmoorde per dag, maar ‘min vuurwapenbeheer’
Gun Free South Africa (GFSA) sê sonder voldoende vuurwapenbeheer sal daar net meer vuurwapens wees om mense dood te skiet, te beseer of te dreig.
Misdaadsyfers: Byna 7 000 afgelope drie maande vermoor
Benewens moorde en seksuele misdrywe het ernstige kontakmisdade, soos aanranding en poging tot moord, weer toegeneem wanneer dit met die statistieke in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar vergelyk word.
Cele sê hoë misdaadvlakke ‘nie net polisie se skuld’
Die minister van polisie sê die polisie kan weinig doen aan sommige sosio-ekonomiese omstandighede wat aanleiding gee tot misdaad.
Meer kontakmisdaad, minder verkragtings in die Oos-Kaap
Die misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van 2023/2024 vir die Oos-Kaap is bekendgemaak.
Gauteng-misdaadstatistiek: Ernstige misdaadsyfer skiet die hoogte in
“Die VF Plus het reeds verskeie kere die Gautengse polisiekommissaris gewaarsku dat die misdaadsyfer alleenlik sal daal wanneer polisiekantore van genoeg hulpbronne voorsien word om polisielede in staat te stel om hul werk suksesvol af te handel.”
Misdaadstatistieke: Enkele moord minder in Gauteng
Lt.genl. Elias Mawela meen “elke oorwinning tel”.
Misdaadsyfers: Polisie se plaasmoordsyfer bevraagteken
“Of dit onbevoegdheid of kwaadwilligheid deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is, kan ek nie sê nie, maar dit is uiters kommerwekkend dat die SAPD nie rekord kan hou van misdaadstatistieke nie.”
‘Cele het bloed aan sy hande’; ‘SA erger as oorlogsone’
“Trouens, dit is dalk selfs veiliger vir vroue en kinders om in die Oekraïense oorlogsone te gaan woon as wat dit is om in Suid-Afrika te woon,” sê Action Society.
Misdaadsyfers: Vroue, kinders nie veilig tuis
Dit wys onder meer op die gemiddelde 9,8 vroue wat elke dag vermoor word en die 3,2 kinders wat daagliks vermoor word.
Plaasmoordsyfer styg
Volgens die polisie se jongste misdaadsyfers, wat Vrydag bekend gemaak is, is die meeste voorvalle in die Vrystaat en KwaZulu-Natal aangemeld.
Misdaadstatistiek: Daling in moordsyfer niks ‘om te vier’
“Die 3,1% daling in moorde is nie ʼn rede om te vier nie. Dit bly mense se lewens wat kortgeknip is weens ander se toedoen.”
Reg in eie hande: ‘Gʼn vertroue in polisie’
Hoewel kenners sê daar is begrip met keelvol gemeenskappe wat soms reg in eie hande neem, kan en mag dit nooit geregverdig word nie.
Misdaadstatistieke: Regering moet pa staan
As die regering aanhou versuim om ʼn veilige omgewing vir almal te skep, skend hy die reg op lewe en veiligheid van die persoon, en moet hy verantwoordelik gehou word, sê Amnestie Internasionaal Suid-Afrika.
Misdaadsyfers: ‘Oorlog in SA en misdadigers wen’
“Verlede jaar is 27 066 mense vermoor. Dit is 2 256 per maand of 76 elke dag. Daar is meer as drie moorde elke uur van die dag en nag in Suid-Afrika.”
Misdaadstatistieke skets wéér donker prentjie
Altesaam 6 289 mense is tussen Januarie en Maart 2023 in die land vermoor, waarvan 1 214 vroue en kinders was.