“Dit was ʼn groot skok, ek het dit nie gesien kom nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 23 November 2023
Brand by Pretoria-hospitaal blitsig geblus
Die brand het glo ontstaan toe ʼn kragopwekker tydens beurtkrag aan die brand geslaan het.
Rentekoers: ‘Welkome besluit; land nog lank nie uit moeilikheid’
“Intussen hou die regering hom met ander goed besig, soos die Israel-Hamas-konflik, wat die rand onder druk kan plaas, veral met die ANC-regering wat pro-Palestina is.”
Bejaarde egpaar dood in huis in Parow-vallei aangetref
Hul liggame is glo ontdek nadat ʼn buurman ʼn gat in die dak opgemerk het en die polisie ontbied het om ondersoek in te stel.
Gesinsgeweld laat drie jong seuns wees
Die voorval het glo voor die egpaar se drie minderjarige kinders plaasgevind.
‘Diepgaande leesbegrip’ nodig vir dié Afrikaans-vraestel
“Matriekleerders se letterkundevraestel is weer gekenmerk deur ʼn ryk en diepgaande leesbegrip wat by kandidate ontwikkel moes word.”
Sekuriteitwag vas wat gr. 11-leerder glo voor eksamen verkrag
Brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder, sê die slagoffer was omstreeks 06:00 by die skool – sy was die eerste leerder wat die oggend vir skool opgedaag het.
Weermagvrou in hof oor beweerde verkragting van kollega
Die vermeende slagoffer het egter ʼn uitgerekte stryd gevoer om ʼn klag by die polisie aanhangig te maak omdat daar glo “nie bewyse” was nie. Die militêre polisie het haar eindelik gehelp om die klag in te dien.
Rentekoers weer onveranderd gelaat
Al vyf lede van die monetêre beleidskomitee het ten gunste daarvan gestem om die rentekoers onveranderd te laat, ʼn stap wat sommige kenners as ʼn “verspeelde kans” bestempel het.
Wiele2Wiele: Als wat jy moet weer oor nuwe vyfdeur-Jimny
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles van die nuwe vyfdeur Suzuki Jimny.
ToekomsVenster: Om daar te wees vir kinders en jongmense
Die lewe is uitdagend, laat ons daar wees vir ons kinders en jongmense.
Ikoniese Britse motorprogram tot halt geroep
“Ons weet dat hierdie nuus vir kykers teleurstellend is, maar dit is die regte ding om te doen.”
Beëindig rassebeleid nóú, vra Solidariteit voor VN
Hermann meen Solidariteit se saak is nou selfs sterker as in 2016 omdat die internasionale sentiment besig is om weg te draai van die eng toepassing van rasgebaseerde beleid.
Siggestremde leerders sê les op met rug-teen-rug-vraestelle
As ʼn reël kry siggestremde leerders meer tyd om vraestelle af te lê omdat hulle bystand daarmee benodig. Dit beteken egter dat hulle in die algemeen veel langer as hul medeleerders moet konsentreer om die vraestelle te voltooi – en soveel te meer wanneer daar twee vakke op een dag geskryf word.
Achilles kortwiek Ngcobo se Dubai-planne
Suid-Afrika se seweshoofafrigter het sy achilles-sening tydens ʼn oefensessie in aanloop tot die toernooi beseer en moes ʼn operasie ondergaan.
Kommer oor voorgestelde naamsverandering vir Tzaneen
Die voorgestelde naamsveranderinge vir Tzaneen is Tshaneng Town en Haenertsburg kan moontlik in die toekoms Bjatladi Ga-Makgoba heet.
Kerrie en rys as ambassadeur
So elke aksie is ambassadeurskap; of dit nou lasagne is in ʼn kerkkombuis, raki-drink in ʼn restaurant, kerrie en rys eet met piesang of soet hoenderborsie verwar vir melktert. So wie se kos kan jy ʼn kans gee en watter brûe kan jy bou?
Kiwi’s kies hul blitse vir Dubai, Kaapstad
Nieu-Seeland se sewesrugbyspan sal op die vaardighede van sterre soos Leroy Carter en Akuila Rokolisoa steun om die wêreld se blitsrugbyvelde aan die brand te speel.
Baba in meelsak op treinspoor gelos
Veiligheidswagte wat die spoorlyn gepatrolleer het, het die babadogtertjie hoor huil.
Luister: Gee die geskenk van ’n veiliger kinderlewe
Geopende Deure weet dat in baie lande waar Christene as gevolg van hul geloof vervolg word, Kersfees juis een van die gevaarlikste tye van die jaar vir gelowiges is, en dit sluit ongelukkig nie kinders uit nie.