ʼn Slim plan om arm gemeenskappe te help om hulle eie kos te verbou, het ʼn man van Bellville ʼn rits toekennings besorg, waaronder ʼn prys van die Verenigde Nasies.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 November 2023
Kaping-, ontvoeringsyfers steeds hemelhoog
Bheki Cele het gesê hierdie soort misdade, asook rooftogte, is van die misdade wat Suid-Afrikaners die meeste vrees.
Hollywood: Disney Channel-tweeling weer in kollig; ‘Friends’ neem afskeid van Matthew Perry
In die week se nuus uit Hollywood lewer die ‘Friends’-akteurs hulde aan hul ontslape vriend, Matthew Perry, en die kletsrymer, Sean Combs, word van mishandeling en verkragting aangekla.
Honderde dakloos ná brand deur Durbanse township woed
Die M19-snelweg was kortstondig gesluit terwyl brandbestryders en ander noodreddingsdienste gespook het om die brand te blus.
Drywer vas wat kragstasie se brandstofolie verkoop
Die swaar brandstofolie was R500 000 werd, maar volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die 42-jarige verdagte dit vir R40 000 verkoop.
Leclerc wil ʼn F1-partytjie in Vegas hou
Ferrari se Charles Leclerc sal eerste in die voorlaaste F1-wedren van die seisoen in Las Vegas wegspring.
Wetenskaplike vereer vir studie oor vlermuise in landbou
Alexandra Howard wou spesifiek bepaal hoe vlermuise vrugteboere deur landbou-ekologie kan bystaan met pesbeheer.
Misdaadsyfers wys afwenteling van polisiëringsmag nóú nodig
Die ellendige situasie waarin Suid-Afrika hom bevind, blyk duidelik uit die jongste misdaadsyfers, en talle meen dat ʼn verswakte polisiediens en -bestuur die rede is waarom misdaad kwartaal ná kwartaal styg.
Proteas gaan Quinny mis
Quinton de Kock se laaste internasionale eendagkrieketwedstryd was gelaai met drama en opwinding, maar dit is waarskynlik ook een waarna hy nie met ʼn tevrede glimlag sal terugkyk nie. Tog het hy [vir oulaas] sy stempel dubbel en dwars op die groot verhoog afgedruk.
Elke 12 maande wink iets nuut op Babylonstoren
“My skoonsus en haar man kom kuier een maal per jaar van Brittanje. Daar is natuurlik al die gewone dinge waarna hulle verlang: boerewors, blatjang, biltong. Maar elke keer wil hulle ook teruggaan Babylonstoren toe.”
‘Private sektor tree in omdat regering faal’ – DA
ʼn Aantal voorvalle van misdaad in Nyanga het Google Maps vroeër vandeesweek genoop om sy navigasiestelsel aan te pas om nie meer roetes deur hierdie Kaapse township voor te stel nie.
Luister: Treffermaker Juan Boucher gesels oor musiek, nuwe lewe in die Kaap
Juan Boucher gesels met Maroela Media oor sy jongste trefferalbum, sy gesin se nuwe lewe in die Paarl en die afwagting op hulle tweede spruit, wat binnekort gebore word.
Misdaad teen boere ‘verontrustend’
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag die misdaadsyfers vir die tweede kwartaal bekend gemaak, en daarmee saam ʼn donker prentjie van die stand van sake geskets.
Dis Djokovic teen Alcaraz in Turyn
“Ek hoop die wedstryd sal ʼn herhaling wees van wat op die hoofbaan van Wimbledon gebeur het.”
Moedige Bulls struikel oor Edinburgh-hekkie
Die VRK-silwerware word beslis nie in November gewen nie en die Pretorianers kan tevrede wees met hul vertonings in Europa.
Hier is SA se top-sportskole vir seuns
Net meer as die helfte van skole op dié lys is skole waar leerders in Afrikaans kan skoolgaan.
Oorsese SA’ners kan aanlyn registreer om te stem
Die DA sê hierdie stelsel is deurslaggewend vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland hul grondwetlike reg om te stem wil uitoefen.
Foto’s: Uitsoekwyne span kroon op La Petite Ferme-versameling
As jy dalk reeds begin dink aan watter wyn om saam op vakansie te neem, kan jy beslis ʼn paar van La Petite Ferme se wyne oorweeg.
‘Aanhitsers’ van 2021-onluste ook van terreur aangekla
Die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng het uitgebreek nadat oudpres. Jacob Zuma in hegtenis geneem is, en skade ter waarde van miljarde rande is aan winkels en infrastruktuur aangerig.
Afrikaanse Wikipedia kyk terug op 22 jaar
“Die gehalte van die inhoud verbeter jaarliks, die betrokkenheid en bydraes van medewerkers word meer, en die artikels gedy teen ʼn stewige spoed.”