ʼn Begeesterde Springbok-span het ʼn Wêreldbeker-opwarmingswedstryd met 52–16 teen Wallis in Cardiff gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 19 Augustus 2023
‘Dag van pyn en verlies’ ná Russiese aanval
Dié aanval het gevolg enkele ure nadat pres. Wladimir Poetin met Moskou se topweermagbevelvoerders vergader het. “’n Gewone Saterdag, wat Rusland in ’n dag van pyn en verlies verander het,” sê Oekraïne se Zelenski.
‘ʼn Bysaak’ – Ramaphosa reageer op Veelpartyhandves
“Hulle is geregtig daarop om konferensies te hou. Hulle sal egter nooit op die steun wat die ANC het, kan aanspraak maak nie.”
Bedrieër doen hom voor as regter van hoogste hof
Suid-Afrikaners word gewaarsku teen ’n bedrieër wat hom deesdae as Mbuyiseli Madlanga, regter van die Konstitusionele Hof, voordoen.
Die Moot is anders
Die realiteit van die honderde stadsliggies tref my elke keer. By een van daardie liggies is daar iemand wat lag. Êrens is daar iemand wat huil. Dood. Siekte. En ek besef: ek is maar nét ʼn liggie in hierdie groot stad. ʼn Liggie uit iemand anders se venster. ʼn Liggie van die Moot. Die goeie ou Moot.
Misdaadsyfers: Polisie se plaasmoordsyfer bevraagteken
“Of dit onbevoegdheid of kwaadwilligheid deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is, kan ek nie sê nie, maar dit is uiters kommerwekkend dat die SAPD nie rekord kan hou van misdaadstatistieke nie.”
All Blacks wil kragtoer teen Bokke op Twickers lewer
Ondanks Brodie Retallick en Shannon Frizell se beserings, het Ian Foster belowe om sy sterkste span vir die opwarmingswedstryd teen die Springbokke op Twickenham te kies.
Bokke lugtig vir Rooi Drake se vuur
“Dit is altyd taai om teen Wallis op sy tuisveld te speel. Hulle is ʼn trotse span met goeie werksetiek en jy kan dit op die veld sien wanneer jy teen hulle speel.”
Foto’s: Ramokgopa, Namibiërs vergader oor energie
ʼn Span senior bestuurders van Eskom was deel van Ramokgopa se afvaardiging na Namibië.
Lees eers hier voor jy oorskakel na sonkrag
“Die reis na sonkrag begin gewoonlik met ‘n swaar sug en meer vrae as jou plaaslike Donderdagaand-kroegvasvra. Die eerste vraag is … waar begin ek?”
Foto’s: ʼn Landjie vol lekkerte
Wanneer laas het jy in Eswatini gaan kuier? Hierdie koninkryk mag nou wel piepklein wees, maar dié buurland loop oor van avontuur en is verseker een van die sub-kontinent se vriendelikste bestemmings.
Net span stywer om smokkelsindikaat
Drie mees gesoekte verdagtes wat glo aan ʼn sindikaat behoort wat gesteelde voertuie oor die grens na Mosambiek smokkel, is vandeesweek in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem. Twee van hulle word sedertdien ook van moord aangekla.
Lucy Letby: Dokters se waarskuwings val maande lank op dowe ore
Britse dokters is destyds aangesê om die aantygings teen verpleegster Letby te staak en haar daarvoor om verskoning te vra, wys ʼn ondersoek van die BBC oor hoe Letby vir so lank met moord weggekom het.
Luister: Sue Pyler-Slabbert se hart lê in die Noord-Kaap
“Noord-Kapenaars is sout van die aarde mense, mense wat net mens is.”
Hollywood: Trouklokke lui vir ‘New Girl’-aktrise; babanuus vir Olsen-tweeling
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Novak deur na halfeindstryd in Cincinnati
“Ek was op my beste in die eerste stel en kon amper met foutlose tennis vorendag kom.”
Bela-wet: ‘Wys ons alle openbare kommentaar is oorweeg óf stel dit reg’
“Dit is uiters kommerwekkend dat openbare deelname, wat ʼn integrale deel van Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie vorm, nou moontlik gemanipuleer is om Bela op die wetboeke te kry sonder dat ernstige tekortkominge aangepak is.”
Omgee-werk in Oekraïne in Afrikaanse dokkie te sien
“Die mense het nie hiervoor gevra nie. Mense wat normale lewens gelei het, het skielik alles verloor,” sê Oldenburg vanuit Amsterdam, Nederland, aan Maroela Media.
Gholf: Homa loop voor ná tien voëltjies
Die Amerikaner Max Homa wat vanjaar reeds twee toernooie gewen het, het ʼn nuwe baanrekord opgestel.
Gasheer SA sal Brics-gesante in toom moet hou
Pres. Cyril Ramaphosa sal sy storie moet ken om te verhoed dat die 15de Brics-beraad gekenmerk word deur ʼn teen-Westerse sentiment. Hier is wat jy van die lankverwagte beraad kan verwag: