“Daar is geen vereiste dat die leier van die grootste party de facto vir die posisie van president benoem moet word nie.”
Alles vir Saterdag 19 Augustus 2023
Gedagte vir die dag: Christenskap is nuut en anders
“Dié gedeelte vra ons vandag om totaal nuut te dink. Om te probeer verstaan wat dit beteken om ʼn lewe te leef wat deur Jesus Christus gerig word.”